Kyk: Bizos skuld bevind, staat moet privaatvervolgingseenheid se regskoste betaal
Byna 10 jaar nadat Alexi Bizos, seun van die wêreldberoemde menseregte-advokaat, George Bizos, vir Monique van Oosterhout in hulle huis…
Byna 10 jaar nadat Alexi Bizos, seun van die wêreldberoemde menseregte-advokaat, George Bizos, vir Monique van Oosterhout in hulle huis…
Die huidige strafregstelsel is ’n sinkende skip wat nie gered kan word nie en alternatiewe maniere van vervolging soos privaatvervolging…
Die burgerregteorganisasie AfriForum – wat die Meyiwa-familie in die ondersoek na die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa…
AfriForum, wat die Meyiwa-familie in die ondersoek na die moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa verteenwoordig, het die…
AfriForum het vandag in ’n brief aan adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van openbare vervolging, versoek dat die Nasionale Vervolgingsgesag…
Die Suid-Afrikaanse Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste se weiering of versuim om die regering van Botswana met wedersydse…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandeesweek ’n skrywe aan die burgemeester van die Bergrivier Munisipaliteit gerig oor bewerings dat adv. Hanlie…
Nog ’n onskuldige kind is klaarblyklik deur die Suid-Afrikaanse regstelsel versaak ondanks pres. Cyril Ramaphosa se beloftes dat daar veral…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag lede van die gemeenskap bygestaan in die munisipale ondersoek na die wangedrag van onder andere…
Adv. Phyllis Vorster, ’n aanklaer by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kon vandag daarin slaag om die staat te oorreed om klagtes…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing