AfriForum maak beswaar teen ABSA se rassediskriminerende kriteria vir sakefinansiering
|

AfriForum maak beswaar teen ABSA se rassediskriminerende kriteria vir sakefinansiering

AfriForum se regspan het ’n skrywe aan Absa-bank gerig waarin hulle eis dat die bank hul toepassing van rassekriteria in die toestaan van sakefinansiering verduidelik. Dit volg op klagtes wat AfriForum van lede van die publiek ontvang het oor Absa se beweerde kwalifiserende kriteria vir sakelenings aan klein en medium ondernemings. Absa vereis onder meer…

End of content

End of content