|

Elke landsburger moet die reg hê om eie identiteit te kies

Wanneer dit by identiteitspolitiek kom, moet alle kulture en gemeenskappe gerespekteer word om hulself te identifiseer om sodoende eenheid in diversiteit in Suid-Afrika te skep. Dít was die  sleutelboodskap van al die deelnemers aan die eerste Rede-kabel-gesprek op Aardklop waar die tema: Afrikaner, bruin, Afrikaanssprekend, Afrikaan, Kleurling, Boer, Khoi-San, Suid-Afrikaner. Wie is ons? En maak…

|

Almal het reg tot die erkenning van hul kultuur en identiteit

“Afrikaans behoort nie net aan een groep mense nie. Dit is ʼn taal met ʼn oorsprong wat oor drie kontinente strek. Daarom moet erkenning aan alle mense gegee word vir wie hul Afrikaanse en/of ander identiteit belangrik is. Só meen Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum. Sy het vandeesweek by die Aardklop Kunstefees in…

|

AfriForum ondersteun Hoërskool Tygerberg se tienertoneelgroep tydens Aardklop

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vanjaar as ʼn borg opgetree vir die Hoërskool Tygerberg se toneelgroep wat deurgedring het na die finale rondte van die ATKV se jaarlikse tienertoneel-kompetisie by die Aardklop Kunstefees in Potchefstroom. Tydens dié landwye toneelkompetisie, wat ten doel het om ’n liefde vir Afrikaanse toneelspel by hoërskoolleerlinge te kweek, word skole wat…

End of content

End of content