AfriForum stel AfriForumTV as nuwe gratis aanlyn Afrikaanse stroomplatform bekend
|

AfriForum stel AfriForumTV as nuwe gratis aanlyn Afrikaanse stroomplatform bekend

AfriForum het op 11 April 2022 tydens ’n glansgeleentheid by die AfriForum Teater ’n aanlyn Afrikaanse stroomplatform bekendgestel. AfriForumTV is ’n gratis aanlyn platform waarvandaan AfriForum-lede en -nielede Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. AfriForumTV is gestig om die AfriForum-gemeenskap te verbreed as ’n bymekaarkomplek vir aanlyn vermaak om die Afrikaanse gemeenskap te ondersteun…

End of content

End of content