AfriForum stel AfriForumTV as nuwe gratis aanlyn Afrikaanse stroomplatform bekend
|

AfriForum stel AfriForumTV as nuwe gratis aanlyn Afrikaanse stroomplatform bekend

AfriForum het op 11 April 2022 tydens ’n glansgeleentheid by die AfriForum Teater ’n aanlyn Afrikaanse stroomplatform bekendgestel. AfriForumTV is ’n gratis aanlyn platform waarvandaan AfriForum-lede en -nielede Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. AfriForumTV is gestig om die AfriForum-gemeenskap te verbreed as ’n bymekaarkomplek vir aanlyn vermaak om die Afrikaanse gemeenskap te ondersteun…

Lees Forum Tydskrif ook daar ver oor die water
|

Lees Forum Tydskrif ook daar ver oor die water

Forum Tydskrif, AfriForum se lede-tydskrif, is nou ook digitaal beskikbaar! As jy ’n ondersteuner en lid van AfriForum is en in die buiteland bly, kan jy nou ook aanlyn oor die burgerregte-organisasie se werksaamhede, aksies en veldtogte lees. Forum Tydskrif word aan meer as 150 000 lede versprei en ’n behoefte om dit aanlyn te lees,…

End of content

End of content