AfriForum lê klag van aanhitsing teen PAC
| |

AfriForum lê klag van aanhitsing teen PAC

AfriForum het vandag ’n strafregtelike klag van aanhitsing tot geweld teen die Pan Africanist Congress of Azania (PAC) by die Lyttelton-polisiestasie aanhangig gemaak ingevolge Artikel 18 van die Wet op Oproerige Byeenkomste 17 van 1956. Dit volg op die PAC se verspreiding van promosiemateriaal vir ’n openbare uitstalling wat die frases “One Settler, One Bullet”…

AfriForum gaan klag van haatspraak en aanhitsing teen NMS lê
| |

AfriForum gaan klag van haatspraak en aanhitsing teen NMS lê

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n strafregtelike klag van aanhitsing tot geweld teen die Nelson Mandela Stigting (NMS) voor te berei ingevolge Artikel 18 van die Wet op Oproerige Byeenkomste 17 van 1956, asook ’n klag van haatspraak ingevolge die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van…

AfriForum Jeug dien klag teen SUT-student in ná rassistiese dreigement
|

AfriForum Jeug dien klag teen SUT-student in ná rassistiese dreigement

AfriForum Jeug het op 20 Februarie 2020 ’n klag van aanhitsing tot geweld en rassisme teen ’n student van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) by die Parkweg-polisiestasie in Bloemfontein ingedien. Dié student, Boitumelo Mokobe, het op sosiale media gedreig het om vyf wit studente te verbrand nadat die radiostasie OFM die studente as gewelddadig en…

AfriForum lê klagtes teen EFF se sekretaris-generaal
| |

AfriForum lê klagtes teen EFF se sekretaris-generaal

AfriForum het vandag by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion klagtes van aanhitsing tot geweld gelê teen Godrich Gardee, sekretaris-generaal van die EFF. Die organisasie het die klag gelê op grond van artikel 18 van die Wet op Oproerige Byeenkomste, 17 van 1956. Dit volg op Gardee se onlangse twiet dat kleefmyne in die Loftus Versfeld-stadion –…

End of content

End of content