|

Kerkstraatbom: Onthou is nodig omdat geskiedenis verdraai word

  Dit is nodig dat geskiedkundige gebeure soos die Kerkstraatbom van 1983 onthou en herdenk word omdat daar vandag ’n eensydige en dikwels verdraaide narratief oor die geskiedenis is. Só het Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en vervaardiger van die dokumentêre film Tainted Heroes,  tydens ’n nuuskonferensie  in Pretoria gesê waar die slagoffers…

End of content

End of content