“Superaanhangers” – Jy as belastingbetaler het meer as R1,3 miljoen opgedok.
Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Belastingbetalers het minstens R1,3 miljoen opgedok vir die sogenaamde “superaanhangers” Mama Joy Chauke en Botha Msila se reis en verblyf tydens verlede jaar se Rugbywêreldbekertoernooi in Frankryk. Dié inligting is vervat in terugvoer wat die burgerregteorganisasie AfriForum vandag, na aanleiding van ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA), van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur ontvang het.
Jy betaal te veel belasting!
Jou belastinggeld word vermors.
STOP hierdie wanbesteding en voeg jou naam hierby:
"*" indicates required fields
“Superaanhangers” – Jy as belastingbetaler het meer as R1,3 miljoen opgedok.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




