Stellenbosch jou munisipaliteit jok!

AfriForum ruik ’n rot oor vrot water in Stellenbosch. Wat steek hulle weg?

AfriForum gaan voort met privaat watertoetsing ná Stellenbosch-munisipaliteit toetsing en inligting weier.

Inligting uit munisipale bronne weerspreek dié van DWS en is daarop gemik om die probleme te misken, te onderspeel en die publiek derhalwe te mislei.

  • 53% van die rioolsuiweringsaanlegte voldoen nie aan die gehaltestandaarde nie.
  • 18% wys op die teenwoordigheid van E. coli.
  • Onvoldoende verwerkte riool word in Stellenbosch se riviere gestort.

Ná al hierdie hou die Stellenbosch-munisipaliteit vol dat daar “geen probleme” met water in dié munisipaliteit is nie!

Help AfriForum om druk toe te pas op die Stellenbosch-munisipaliteit hier:

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings