Spekboomuitdaging
AfriForum beplan om vanjaar 1 000 spekbome regoor Suid-Afrika in samewerking met Pascal Pienaar te plant.
Spekbome is wonderlike plante:
- Dit absorbeer en stoor hoë volumes koolstof vergeleke met ander plante.
- Dit is uiters waterekonomies en benodig slegs die helfte van die water wat ander plante nodig het.
- Dit kan tot 200 jaar oud word en boonop by sy omgewing aanpas.
- Dit is baie voedsaam.
Meld hier aan as jy vanjaar ’n spekboom geplant het: