Sowat ‘n duisend mense woon Solidariteit Beweging se Toekomsberaad by
Sowat ’n duisend mense het vandag die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad bygewoon waar verskeie hoofde en leiers uit die beweging oor die toekoms van Afrikaners en die pad na 2030 gepraat het.