Riool lê Potchefstroom se strate vol.

Riool is besig om ons mooi Potchefstroom oor te neem.

Dit maak ons siek, besoedel ons waterbronne wat reeds onder druk is en steel ons lewensvreugde.

JB Marks Munisipaliteit moet tot verantwoording geroep word. Ons as belastingbetalers kan dit nie langer duld nie.

Volg asseblief die skakel en teken die petisie wat na die munisipaliteit sowel as na die Departement van Omgewingsake sal gaan.

Indien jy weet van ’n rioollek, rapporteer dit ook op dieselfde skakel.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings