Red Beeld en Rapport

13/06/2024
Red-Rapport-en-Beeld

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Is dit die einde van gedrukte media in Afrikaans?

Media24 wil die gedrukte weergawe van Rapport en Beeld stop.

Dis tyd vir die gemeenskap om steun te wys vir die oorlewing van Rapport en Beeld. Wys jou steun vir Afrikaans.

Dit is ‘n swart dag vir Afrikaans. Media24 is gebou op Afrikaanse geld en draai nou sy rug op sy oorsprong. AfriForum het jou stem nodig en gaan ‘n petisie aan Media24 oorhandig.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
13/06/2024

Red Beeld en Rapport

Is dit die einde van gedrukte media in Afrikaans? Media24 wil die gedrukte weergawe van Rapport en Beeld stop. Dis tyd vir die gemeenskap om steun te wys vir die oorlewing van Rapport en Beeld. Wys jou steun vir Afrikaans. Dit is ‘n swart dag vir Afrikaans. Media24 is gebou… [Lees meer]
Red-Rapport-en-Beeld

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Is dit die einde van gedrukte media in Afrikaans?

Media24 wil die gedrukte weergawe van Rapport en Beeld stop.

Dis tyd vir die gemeenskap om steun te wys vir die oorlewing van Rapport en Beeld. Wys jou steun vir Afrikaans.

Dit is ‘n swart dag vir Afrikaans. Media24 is gebou op Afrikaanse geld en draai nou sy rug op sy oorsprong. AfriForum het jou stem nodig en gaan ‘n petisie aan Media24 oorhandig.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Word ’n lid

Maak ’n donasie