Rand Water in die hof
AfriForum staan Rand Water op 10 Mei 2023 in die hof teen in die munisipale gebiede van Govan Mbeki (Secunda, Bethal, Evander, Kinross, Leandra, Trichardt en Charl Cilliers) om enige verdere verlaging van inwoners en ondernemings se waterdruk te stop!
Jy kan jou dorp help! Voeg jou naam by en gee AfriForum die mandaat om dieselfde in jou dorp te doen.