Rand Water beplan om jou water met 20% te sny.
Rand Water beplan om Heidelberg, Carletonville, Fochville, Delmas en Heilbron se water met 20% te sny.
AfriForum sal dit beveg indien dit onwettig plaasvind.
"*" indicates required fields
AfriForum doen ’n beroep op die publiek om data oor Vaalrivier se siek visse in te samel. AfriForum neem met…
Die Ellisras-/Lephalale-area gaan erg gebuk onder die besoedeling van riool in hul water en op die erwe tussen huise. Die…
AFRIFORUM SE RUSTENBURG-TAK LOODS PETISIE NÁ ESKOM DREIG OM KRAG TE SNY AfriForum se Rustenburg-tak het ’n petisie opgestel nadat…
Adam Tas-konsert samel geld in vir kinderslagoffers Koop jou kaartjies hier. AfriForum stig vanjaar die Wilmien Potgieter-fonds, ’n ondersteuningsfonds vir…
Inwoners van die woonstelblok, Pauline Davis, geleë in Benoni (Ekurhuleni Plaaslike Munisipaliteit), gaan gebuk onder ‘n rioolkrisis. Menige versoeke is…
Ons kan nie die staat vertrou nie. Hou jou water uit die staat se hande. Voeg jou steun hier by:
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing