Pukke bekommerd oor toekomstige taalbeleid
AfriForum Jeug het ’n massavergadering gehou vir studente van die NWU se Potchefstroom-kampus om hul insette te kry oor die moontlike verandering van die universiteit se taalbeleid, asook die verandering van die embleem van al drie kampusse na ‘n unitêre pers kleur.