Parys het al vir 34 dae nie water nie.
AfriForum ondersteun die gemeenskap van Parys in hul stryd teen watertekorte en oorweeg regstappe.
Ondersteun ons saak:
"*" indicates required fields
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedetailleerde insette ingedien oor die grondwetlikheid van die Wetsontwerp op die Voorkoming van Haatmisdade en Haatspraak….
AfriForum het lt.genl. Sithole, die SAPD se registrateur en ook die nasionale kommissaris van polisie, versoek om ’n ondersoek na…
Boeliepolisie: Behandel ander soos jy graag behandel wil word (Matteus 7:12).
Blouligkonvooie is ‘n ANC-instrument vir magsmisbruik. Stop die blouligboelies.AfriForum se privaatvervolgingseenheid is besig met ‘n ondersoek. Jy kan help. Voeg…
AfriForum staan die sinnelose besteding van belastingbetalers se geld teen. Die munisipaliteit wil weereens geld spandeer op onnodige projekte, terwyl…
Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het hierop…
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing