PAK ’N NOODBOKS
AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe help wat in nood verkeer na verlede week se onluste in dele van Suid-Afrika.
AfriForum en Solidariteit Helpende Hand word tans oorval met noodaansoeke van onder andere individue, tehuise en versorgingsplekke.
Jy kan help om verligting te bring.
Jy kan help. Pak ’n noodboks:
- Mieliemeel
- Koekmeel
- Rys
- Blikkieskos soos gebakte boontjies in tamatiesous, vis, Weense worsies, boeliebief
- Hawermout
- Kookolie
- Gis
- Langlewemelk/melkpoeier
- Sout
- Tee
- Suiker
- Energiestafies
- Toiletpapier
- Jik/saniteerder
- Seep
- Babadoeke
Lewer die boks voor of op 30 Julie 2021 by jou naaste afsetpunt af.
Provinsie | Dorp | Adres | Kontakpersoon | Aflaaitye |
---|---|---|---|---|
Gauteng | Bronkhorstspruit | Fiddesstraat 49, Erasmus | Magda Lewis: 073 375 2310 | 09:00–16:00 |
Derdepoort | N.G. Kerk Onderstepoort, Derdepoort Silo 370, Eufeestraat | |||
Fochville | Loopspruit 5, Fochville | Jaco Olivier: 083 494 1949 | Maandag tot Donderdag 09:00–16:00 | |
Kempton Park | Soutpansbergweg 121, Nimrodpark | Jan Vermaak: 082 605 1311 | Kontak vooraf | |
Krugersdorp | Winkel 5, Vierdestraat, Krugersdorp-Noord | Martin Lombaard: 076 211 6148 | Maandag tot Donderdag 15:00–18:00 | |
Pretoria | AfriForum-hoofkantoor, Unionlaan 58, Kloofsig, Centurion | Maandae tot Donderdae 08:00–16:00; Vrydae 08:00–14:00 | ||
Randfontein | Botha Plotte nr. 86, Pad nommer 5, Randfontein | Matiam van Vuuren: 084 411 2512 | Maandag tot Donderdag 8:00–17:00 | |
Roodepoort | The Hiwaystraat 65, Florida | Fanie Naudé: 083 383 1162 | Maandag tot Donderdag 14:00–17:00 | |
Vanderbijlpark | Rossini Boulevard 103, Vanderbijlpark | Hendrik Smal: 084 778 4469 | Maandag tot Donderdag 09:00–14:00 | |
Vereeniging | Telfordstraat 36, Vereeniging | Henk Goosen: 076 862 0023 | Maandag tot Donderdag 8:00–16:00 | |
Vrystaat | Bothaville | Puma-vulstasie, Bothaville | Willie Prinsloo: 083 306 5732 | 09:00–17:00 |
Bloemfontein | N.G. Kerk Gardeniapark, Jasmynlaan 3, Gardeniapark | Manie de Klerk: 083 262 3114 (indien aflewering ná 12:00 plaasvind) Kerkkantoor: 051 522 0392 | 08:00–12:00 | |
Bloemfontein | Helpende Hand – Silo Kwaggastraat 1C, Kwaggafontein | Kobus Venter: 079 488 1964 | Slegs op afspraak | |
Parys | Security Master, Breestraat 36, Parys | Jenny Kruger: 082 090 2563 | 08:00–16:00 | |
Sasolburg | Vaalpark Spar Langs sleepwaentjies | Johan Cooks: 064 634 9741 of 083 230 9073 | 19/07/2021 21/07/2021 16:00–18:00 | |
Sasolburg | Sasolburg Spar Oorkant Burger King | Johan Cooks: 064 634 9741 of 083 230 9073 | 20/07/2021 22/07/2021 16:00–18:00 | |
Noordwes | Brits | H.v. Murraystraat en Harringtonlaan (HFD Power), Brits | Willemien Barnard | 08:00–15:00 |
Christiana | Forsmanstraat 133, Christiana | Bianca van der Westhuizen: 067 402 3214 | ||
Coligny | NG Coligny Oos Eeufees 22 Coligny | Leanie 018 673 1349 | 08:00 – 13:00 | |
Orkney | Ben Bierman Eiendomme, Fleckerstraat 7, Orkney | Joanita Labuschagne: 061 506 4260 | 09:00–17:00 | |
Potchefstroom | Koöperasie Kroeg & Kos, Holzhausenstraat 32, Bailliepark | Leanie van Ronge: 066 423 9239 | 09:00–19:00 | |
Rustenburg | Beyers Naudérylaan 254b (Leapfrog-kantore), Rustenburg | Chris Trytsman | 10:00–15:00 | |
Rustenburg | N.G. Kerk Proteapark, Bergboslaan, Proteapark | Christel Herbst: 082 785 2439 | 08:00–13:00 | |
Stilfontein | Austenstraat 5, Stilfontein | Pieter of Marli du Preez: 079 221 9348 | 09:00–18:00 | |
Schweizer-Reneke | Delportstraat 14, Schweizer-Reneke | Esmé Venter: 072 312 3248 | ||
Vryburg | Ulmerstraat 14, Vryburg | Manda Schoon: 082 338 1330 | ||
Zeerust | Voortrekkerstraat 36, Zeerust | 08:00–16:00 | ||
Mpumalanga | Bethal | ONS WINKEL 56 Du Plooystraat, Bethal | Marilé Nieuwoudt: 071 873 1184 Hennie Bekker: 084 905 6415 | |
Dullstroom | Beans about Coffee, aan die einde van Naledirylaan (R540). Die eerste 100 kospakkies kry ’n gratis koffie. | Madelene Holtzhauzen: 060 790 3010 | ||
Delmas | 5de Straat, Delmas | Carel: 082 925 5849 | 08:00–16:00 | |
Ermelo | ONS WINKEL Ermelo, De Jagerstraat 21A, Ermelo | Marilé Nieuwoudt: 071 873 1184 | 08:00–16:00 | |
Hazyview | Oasis Water, Winkel 7, Simunye-sentrum, Hazyview | |||
Komatipoort | Oasis Water, Rissikstraat 71, Komatipoort | |||
Kranspoort | Kranspoort-gholfklub | Johan Botha: 076 332 2773 | ||
Lydenburg | Deo Volente Eiendomme, Kerkstraat 50, Lydenburg | Erich Venter: 082 904 8587 | ||
Machadodorp | JHD Security, Kerkstraat 19, Machadodorp | Bruce Botha: 066 295 5981 | ||
Malalane | Nkomazi Security Solutions, Buffelstraat 10, Malalane | |||
Nelspruit | Oasis Water, Shell-motorhawe, Ferreirastraat 22, Nelspruit | |||
Piet Retief | Puma, h.v. Kerk- en Du Toitstraat, Piet Retief | Cedric Jones: 082 873 5723 | 08:00–16:00 | |
Sabie | Oasis Water, Mainstraat 16, Sabie | |||
Secunda | ONS WINKEL Secunda, Charles Cilliersstraat 6–8, Secunda | Jan: 061 731 3581 | 8:00–16:00 | |
Standerton | Paarlstraat 14, Standerton | 08:00–16:00 | ||
Witbank | ONS WINKEL Witbank, Winkel 12, Wersea-gebou, Jeanettestraat, Witbank | Annelie: 082 444 9818 | 08:00–16:00 | |
Witrivier | Oasis Water, Hennie van Tillstraat 24, Witrivier | |||
Suid-Kaap | Bredasdorp | Mattheestraat 40, Bredasdorp | Russel Haikney: 066 204 3022 | 17:00–18:30 |
Mosselbaai | Dibiki Vakansieoord, Hartenbos | Louis Cook: 082 097 4560 | 09:00–18:00 | |
Oudtshoorn | Oosthuizenstraat 32, Oudtshoorn | Arno Greyling: 066 486 7611 | 09:00–18:00 | |
Riversdal | Die Handelshuis, Kerkstraat 49, Riversdal | Johan Crous: 084 587 2783 | 08:00–17:00 | |
Oos-Kaap | Port Elizabeth | Solidariteit-kantore, Sesde Laan 52, Newtonpark | Marlene Basson: 083 501 3166 | 09:00–16:00 |
Indien jy nie naby ’n afsetpunt is nie, is jy welkom om jou noodboks direk by Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo af te lewer. Om in kontak te kom met jou naaste Josef Silo, kontak die organiseerder in jou streek. Klik hier:
Ondersteun ons noodfonds om verligting te bring in KwaZulu-Natal.
Jy kan help deur ’n donasie te maak by:
Banknaam: First National Bank
Rekeninghouer: AfriForum NPC
Takkode: 261550
Rekeningnommer: 62349898398
Verwysing: Noodfonds