Mediaverklarings, blogs en verslae
AfriForum oudit vullisterreine in Oos-Kaap
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hulle nasionale projek om die toestand van vullisterreine…
Bela-wetgewing sal onderwys ingrypend skaad ‒ AfriForum is gereed vir regsaksie as wetgewing aanvaar word
AfriForum beklemtoon dat die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) onderwys in die land ingrypend sal skaad…
AfriForum-veiligheidstrukture veg terug teen plaasaanvallers
Die AfriForum-buurtwag in Brits, Noordwes, het Dinsdagaand, 8 Augustus, gehelp om vier vermeende plaasaanvallers vas te trek en gesteelde goedere…
AfriForum bied hulp vir Tshwane-metro aan om probleme met vullisverwydering op te los
AfriForum is bekommerd oor die voortdurende uitdagings vir die lewering van vullisverwyderingsdienste in die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. In ooreenstemming met…
AfriForum stuit vergroting van Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit
AfriForum verwelkom die besluit van die Munisipale Afbakeningsraad om nie die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit en die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit saam…
Eerste deel van AfriForum se hofstryd teen lisensiehernuwingstydperk afgehandel
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Hooggeregshof in Pretoria vir die tweede en laaste dag van die organisasie se…
Klerksdorp-tak en ander beswaarmakers stuit ontwikkeling op Palmietfontein
AfriForum se Klerksdorp-tak en talle ander beswaarmakers is verlig dat toenemende druk ’n ontwikkelaar genoop het om sy aansoek om…
NVG faal steeds vroue wat slagoffers is van geslagsgebaseerde geweld
AfriForum se privaatvervolgingseenheid gebruik Vrouedag om die eenheid se verbintenis om slagoffers van geslagsgebaseerde geweld te ondersteun deur hulle ’n…
Hessekwa-tak ruim staproete op
AfriForum se Hessekwa-tak het op 5 Augustus ’n skoonmaakaksie wat deur Heidelberg se inwoners van stapel gestuur is in samewerking…
Vullisterreinoudit: Gauteng bo blink onder stink
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hulle nasionale projek om die toestand van vullisterreine…
Noordstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink-debatskompetisie lewer opwindende woordstryde op
Die noordstreeksuitdunrondte van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het Donderdag en Vrydag, 3 en 4 Augustus, uitnemende debatte…
AfriForum maan SAPD om by gewelddadige betogings in te gryp
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in reaksie op die eskalerende taxistaking sy regspan opdrag gegee om ’n aanmaningsbrief aan luitenant-generaal Fannie…