Mediaverklarings, blogs en verslae
AfriForum sal rassetransformasie van gemeenskapsbehuisingskemas met alle mag beveg
Mmamoloko Kubayi, minister van Menslike Nedersettings, beplan rassetransformasie vir privat dienslewering by gemeenskapsbehuisingskemas wat onder meer deeltitel-komplekse, huiseienaarsverenigings en aftree-oorde…
Vullisterreinoudit: Slegs ses vullisterreine in Noordwes voldoen aan nasionale standaarde
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hulle nasionale projek om die toestand van vullisterreine…
AfriForum oor Jacob Zuma: Versuim om oud-president terug te stuur tronk toe bevestig ANC-kaders is verhewe bo die wet
Die burgerregteorganisasie AfriForum beskou die Departement van Korrektiewe Dienste se besluit om Jacob Zuma kwyt te skeld van sy vonnis…
Kaapstad-Noord-buurtwag trek twee inbrekers vas
AfriForum se Kaapstad-Noord-buurtwag het op 8 Augustus twee inbrekers vasgetrek en aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) oorhandig vir arrestasie. Yolanda…
Parys-tak eis dringende optrede oor rioolbesoedeling
Die AfriForum-tak in Parys het vandag ’n dringende skrywe gestuur aan Tebogo Manele, waarnemende munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike…
Parys en omliggende areas weke sonder water
Die burgerregteorganisasie AfriForum, wat verbind is tot die bevordering van grondwetlike regte, eis dat die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit en die…
Vullisterreinoudits: Mpumalanga toon ernstige munisipale verval
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hulle nasionale projek om die toestand van vullisterreine…
Vullisterreinoudit: Vrystaat
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hulle nasionale projek om die toestand van vullisterreine…
Brits-tak skaf herhalers aan om kommunikasie-uitdagings te oorkom
AfriForum se Brits-tak het onlangs besluit om twee herhalers aan te skaf om die uitdagings wat deur die topografie van…
AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek skole in Krugersdorp
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 4 Augustus by die Laerskool Kenmare, die Clearview-tutorsentrum en Protie Kleuter Akademie in…
Noord van die berg-tak se tuinspan maak Pretoria-Noord weer mooi
AfriForum se Noord van die berg-tak se tuinspan het gedurende Julie verskeie projekte aangepak en suksesvol afgehandel. Hulle het besluit…
Rustenburg-tak benadruk belangrikheid van skoon begraafplase en oop veld
AfriForum se Rustenburg-tak het gedurende Julie ’n uitgebreide skoonmaakprojek aangepak. Die tak het op die ou begraafplaas in Kockstraat en…