Forum nuus

Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.

Artikels Videos
OPSKUD! GROOT PRYSE WINK VIR AFRIKAANSE KUNSTENAARS MET AITSA’S 2021
Artikels | Forum Nuus

OPSKUD! GROOT PRYSE WINK VIR AFRIKAANSE KUNSTENAARS MET AITSA’S 2021

Deur Alet Rademeyer Die COVID-19-pandemie het sedert dit die land in Maart verlede jaar getref het ’n geweldige impak op kunstenaars gehad. Tientalle se loopbane het letterlik tot stilstand geruk met byeenkomste, feeste en vertonings wat weens die staat van inperking afgestel of gekanselleer is. Nou is daar weer ’n bietjie lig in die tonnel…

FORUM TYDSKRIF WERP LIG OP 15 JAAR VAN SAAMSTAAN EN HOOP SKEP
Artikels | Forum Nuus

FORUM TYDSKRIF WERP LIG OP 15 JAAR VAN SAAMSTAAN EN HOOP SKEP

Deur Alet Rademeyer AfriForum se nuutste ledetydskrif, Forum Tydskrif, is vars van die drukpers af en op pad na ons lede toe. In die Julie-uitgawe val die fokus op wat die burgerregte-organisasie die afgelope 15 jaar sedert sy bestaan in 2006 bereik het. AfriForum se eerste openbare verskyning was in ’n artikel wat op 6 Maart…

AFRIFORUM SOEK GEREGTIGHEID VIR KINDERS WAT DEUR REGSTELSEL VERSAAK WORD
Artikels | Forum Nuus

AFRIFORUM SOEK GEREGTIGHEID VIR KINDERS WAT DEUR REGSTELSEL VERSAAK WORD

Deur Alet Rademeyer AfriForum se privaatvervolgingseenheid het by vier sake van wrede kindermishandeling, verwaarlosing en seksuele aanranding in Brits betrokke geraak nadat dit aan die lig gekom het dat die regstelsel dié slagoffers in die steek laat. Adv. Gerrie Nel, hoof van die eenheid, het vandag op ’n nuuskonferensie in Centurion gesê daar kan nie…

VRYWILLIGERS ’N KERNBESTANDDEEL VAN AFRIFORUM SE SUKSESRESEP
Artikels | Forum Nuus

VRYWILLIGERS ’N KERNBESTANDDEEL VAN AFRIFORUM SE SUKSESRESEP

Die Britse oudpremier Margaret Thatcher het eens gesê dat sy eerste minister geword het met die doel om Brittanje van ’n afhanklike samelewing na ’n selfstandige samelewing en van ’n “gee-dit-vir-my-nasie” na ’n “selfdoennasie” te verander. In die gees hiervan gryp vrywilligers van AfriForum-takke reeds die afgelope 15 jaar met ’n selfdoenhouding in om staatsverval…

JY HET NOG NET ’N PAAR DAE OM TEEN DIE ANC SE VOORGENOME WYSIGINGS AAN DIE VUURWAPENWET BESWAAR TE MAAK!
Artikels | Forum Nuus

JY HET NOG NET ’N PAAR DAE OM TEEN DIE ANC SE VOORGENOME WYSIGINGS AAN DIE VUURWAPENWET BESWAAR TE MAAK!

Deur Alet Rademeyer Die voorgestelde wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens is daarop gemik om wetsgehoorsame burgers te ontwapen. Dit is ’n skreiende skande wat met alle mag en krag teengestaan moet word. AfriForum het met ’n omvattende #MyVuurwapenIsMyne-veldtog (www.myvuurwapen.co.za) begin teen die drakoniese voorgestelde wysigings en sal net soos opposisiepartye en…

SPLINTERNUWE AFRIKAANSE PRENTEBOEK VIR KLEINSPAN BINNEKORT BY KRAAL UITGEWERS TE KOOP
Artikels | Forum Nuus

SPLINTERNUWE AFRIKAANSE PRENTEBOEK VIR KLEINSPAN BINNEKORT BY KRAAL UITGEWERS TE KOOP

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ’n Splinternuwe en pragtige geïllustreerde Afrikaanse prenteboek vir jong lesertjies is binnekort op Kraal Uitgewers se webtuiste te koop. Prinsessie en Boekeman, geskryf deur Ilze Nieuwoudt met illustrasies deur Thomas Snyman, is die ideale leesstof vir vroeë lesers en vertel die verhaal van Prinsessie, ’n jong en gretige lesertjie, wat haarself in…

MOONTLIKHEDE MOET ONDERSOEK WORD OM BELASTINGGELD IN PROJEKTE TE BELÊ WAT GEMEENSKAPPE VERSTERK
Artikels | Forum Nuus

MOONTLIKHEDE MOET ONDERSOEK WORD OM BELASTINGGELD IN PROJEKTE TE BELÊ WAT GEMEENSKAPPE VERSTERK

Deur Alet Rademeyer Belastingbetalers is kwaad vir die regering wat nie hul verantwoordelikhede teenoor die burgers van die land nakom nie. Hulle wil nie langer hul hardverdiende belastinggeld aan ’n staat oorbetaal wat die staatskas plunder en toekyk hoe dienste en die land ten gronde gaan nie. Belastingontduiking en belastingweerhouding is onwettig, maar daar is…

AFRIFORUM-TAKKE WYS HUL GROEN VINGERS MET OPRIG VAN GROENTETONNELS
Artikels | Forum Nuus

AFRIFORUM-TAKKE WYS HUL GROEN VINGERS MET OPRIG VAN GROENTETONNELS

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum-takke begin al hoe meer om eienaarskap oor hul gemeenskappe se voedselsekuriteit te neem met die plant en uitbreiding van groentetuine en -tonnels. Die burgerregteorganisasie het verlede jaar hande met Helpende Hand en verskeie ander instansies gevat om kospakkies, en waar moontlik vars produkte, aan gemeenskappe te skenk wat onder die streng…

ORGANISASIES EN POLITIEKE PARTYE GOOI WAL TEEN VOORGESTELDE WYSIGINGS AAN VUURWAPENWET
Artikels | Forum Nuus

ORGANISASIES EN POLITIEKE PARTYE GOOI WAL TEEN VOORGESTELDE WYSIGINGS AAN VUURWAPENWET

Deur Alet Rademeyer Verteenwoordigers van sowat 21 organisasies, verenigings en drie politieke partye het hul vandag daartoe verbind om die konsepwysigings aan die bestaande Vuurwapenwet met mag en mening, én tot in die howe as dit nodig is, te beveg. Verskeie van dié organisasies het aan ’n konferensie by die AfriForum Teater deelgeneem en mondelinge…

MEER AS 5 000 BESOEK AFRIFORUM TEATER IN EERSTE 100 DAE
Artikels | Forum Nuus

MEER AS 5 000 BESOEK AFRIFORUM TEATER IN EERSTE 100 DAE

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die AfriForum Teater in Pretoria is vandag (Donderdag 10 Junie) presies honderd dae oop en byna 5 500 teatergangers én talle bekende gesigte is reeds deur sy deure. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is die teater onder meer gestig om te verseker dat daar, te midde van die ernstige impak wat…