Netflix, is my intekengelde te wit?

28/10/2021
AfriForum-banier-Netflix-Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die aanlyn stroomvermaaklikheidsdiens Netflix het onlangs ’n beurs bekendgemaak vir nagraadse studente in 2022 wat kwalifikasies in die flim- en TV-genres nastreef. Een van die kwalifiseringsvoorwaardes is dat die aansoeker swart moet wees soos gedefinieer in die BBSEB-gedragskode. Ambisieuse wit studente wat vir dié  beurs wil aansoek doen sal onmiddellik afgewys word weens die kleur van hul velle en ongeag hul finansiële agtergrond. Om te demonstreer hoe wreed diskriminerend hierdie beurs is: Die kriteria bevoordeel die swart kind van ’n politikus of miljardêr bó die wit kind van ’n werklose huishouding.

Hierdie tipe blatante, skaamtelose diskriminasie het geen plek in die samelewing nie en AfriForum wil daarom hê dat jy jou stem moet dik maak.

To: Reed Hastings, CEO and Co-founder of Netflix

Dear Mr Hastings

I would like to voice my disgruntlement with Netflix’s discriminatory postgraduate scholarship programme, of which one of the main criteria for qualifying is that the applicant must be black. This is tantamount to blatant racial discrimination and is an insult to the South African constitutional value of non-racialism.

Regards

28/10/2021

Netflix, is my intekengelde te wit?

Die aanlyn stroomvermaaklikheidsdiens Netflix het onlangs ’n beurs bekendgemaak vir nagraadse studente in 2022 wat kwalifikasies in die flim- en TV-genres nastreef. Een van die kwalifiseringsvoorwaardes is dat die aansoeker swart moet wees soos gedefinieer in die BBSEB-gedragskode. Ambisieuse wit studente wat vir dié  beurs wil aansoek doen sal onmiddellik… [Lees meer]
AfriForum-banier-Netflix-Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die aanlyn stroomvermaaklikheidsdiens Netflix het onlangs ’n beurs bekendgemaak vir nagraadse studente in 2022 wat kwalifikasies in die flim- en TV-genres nastreef. Een van die kwalifiseringsvoorwaardes is dat die aansoeker swart moet wees soos gedefinieer in die BBSEB-gedragskode. Ambisieuse wit studente wat vir dié  beurs wil aansoek doen sal onmiddellik afgewys word weens die kleur van hul velle en ongeag hul finansiële agtergrond. Om te demonstreer hoe wreed diskriminerend hierdie beurs is: Die kriteria bevoordeel die swart kind van ’n politikus of miljardêr bó die wit kind van ’n werklose huishouding.

Hierdie tipe blatante, skaamtelose diskriminasie het geen plek in die samelewing nie en AfriForum wil daarom hê dat jy jou stem moet dik maak.

To: Reed Hastings, CEO and Co-founder of Netflix

Dear Mr Hastings

I would like to voice my disgruntlement with Netflix’s discriminatory postgraduate scholarship programme, of which one of the main criteria for qualifying is that the applicant must be black. This is tantamount to blatant racial discrimination and is an insult to the South African constitutional value of non-racialism.

Regards

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*