Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Die gemeenskap van Griekwastad gaan gebuk onder konstante krag- en waterprobleme. Die lede van die gemeenskap ervaar gereelde kragonderbrekings bo en behalwe beurtkrag. Dit veroorsaak dat daar nie water vir gebruik is nie, huishoudings se toebehore nie werk nie en hul kos vrot word in die hitte. Hiermee eis ons dat Eskom die kragnetwerk onmiddellik en daadwerklik herstel om te voorkom dat hierdie in ’n ramp ontaard.
"*" indicates required fields
Konstante krag- en waterprobleme in Griekwastad
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




