Jong entrepreneurs besef die waarde van netwerk
Die jonk en dinamiese entrepreneurs Charl Oberholzer, Jana Nel en Sandri Loubser, is drie van duisende entrepreneurs wie se ondernemings op die AfriForum Netwerk geregistreer is. In dié video gesels die nuwe Forum Tydskrif-voorbladgesigte oor hul besighede en die belangrikheid van netwerk.
Wees deel van die AfriForum Netwerk en lys jou besigheid by www.afriforumnetwerk.co.za.