Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Raadslede van die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit betaal nie vir dienste nie, maar hulle krag word nie afgesny nie.
AfriForum eis dat daar daadwerklik opgetree word teen raadslede wat nie vir dienste betaal nie, en steeds dié dienste ontvang.
"*" indicates required fields
07/05/2024
Inwoners word gewurg, maar raadslede verskoon.
Raadslede van die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit betaal nie vir dienste nie, maar hulle krag word nie afgesny nie. AfriForum eis dat daar daadwerklik opgetree word teen raadslede wat nie vir dienste betaal nie, en steeds dié dienste ontvang.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




