Emakhazeni Munisipaliteit het ’n kennisgewing uitgestuur dat die volgende vullisterreine toegemaak gaan word.
Emakhazeni Munisipaliteit het ’n kennisgewing uitgestuur dat die volgende vullisterreine toegemaak gaan word.
- Waterval-Boven
- Machadodorp
- Dullstroom
Dit gaan beteken dat inwoners van dié dorpe tot meer as 50 km moet ry om vullis te gaan weggooi in Belfast by die enigste vullisterrein in die omgewing.
Dit sal tot gevolg hê dat vullis onwettig gestrooi word.
Dit gaan veroorsaak dat vullis in dorpe, naby riviere en tussen huise gaan ophoop omdat die munisipaliteit nie planne in plek het om dit te voorkom nie.
"*" indicates required fields