Eis jou geld terug van jou munisipaliteit.

Stuur jou dispuut in!

AfriForum sal Vrydag 29 November weer in die Hooggeregshof in Pretoria wees in ‘n poging om meer as 100 munisipaliteite, wat op 1 Julie onwettige elektrisiteitstariewe ingestel het, te dwing om dié geld aan die betrokke verbruikers terug te betaal.

AfriForum hoop om deur dié proses toe te sien dat ’n uitspraak van die hooggeregshof wat in Junie vanjaar gelewer is én waarop Nersa se appèl intussen ook van die hand gewys is, geïmplementeer word terwyl daar in opdrag van die Hoogste Hof van Appèl op die uitspraak van ’n volbank regters in die hooggeregshof gewag word. Miljoene munisipale kragverbruikers oor die hele land heen ly in hierdie stadium ongekende finansiële skade weens die voortgesette toepassing van dié onregmatige tariefverhogings.

AfriForum sal intussen ’n dringende skrywe aan die Energiereguleerder rig en eis vir ’n plan van aksie rakende die terugbetaling van oorverhaling aan verbruikers. Die organisasie sal ook ’n volledige lys van munisipaliteite wat nog nie kostestudies ingedien het nie, aanvra sodat die implementering van die hofbevel gemonitor kan word.

Wat jy solank kan doen?

Stuur ’n dispuutbrief aan jou munisipale kragvoorsiener. Ons stuur vir jou ’n klaar opgestelde dispuutbrief per e-pos aan; kry die brief per e-pos hier:

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Mpumalanga

  • Victor Khanye
  • Nkomazi
  • Thaba Cheweu
  • Dipaleseng
  • Dr. Prixley Ka Isaka Seme
  • Govan Mbeki
  • Lekwa
  • Emalahleni
  • Steve Tshwete
  • Chief Albert Lithulu
  • Mkhondo
  • City of Mbombela
  • Emakazeni
  • Mpumalanga Economic Growth Agency
  • Msujaligwa

Limpopo

  • Blouberg
  • Molemole
  • Polokwane
  • Ba-Phalaborwa
  • Greater Letaba
  • Greater Tzaneen
  • Elias Motsoaledi
  • Ephraim Mogale
  • Makhado
  • Musina
  • Bela-Bela
  • Lephalale
  • Modimolle
  • Mogalakwena
  • Thabazimbi

Gauteng

  • Munisipaliteit
  • City of Jhb. Metro
  • City of Tshwane Metro
  • City of Ekhuruleni Metro
  • Emfuleni
  • Midvaal
  • Lesedi
  • West Rand District Muni
  • Merafong City
  • Mogale City
  • Rand West City

Noordwes

  • Kgetlengrivier
  • Madibeng
  • Rustenburg
  • City of Matlosana
  • City of Maquassi Hills
  • JB Marks
  • Greater Taung
  • Mamusu
  • Naledi
  • Ditsobotla
  • Ramotshere
  • Tswaing
  • Lekwa Teemane

Vrystaat

  • Dihlabeng
  • Maluti-a-Phofong
  • Mangaung
  • Mantsopa
  • Matjabeng
  • Moqhaka
  • Nala
  • Nketoana
  • Phumelela
  • Setsoto
  • Thabo
  • Tokologo
  • Damplaas
  • Masilonyana
  • Metsimoholo
  • Tswelelopele
  • Letsemeng
  • Ngwathe
  • Centlec Southern Freestate

KwaZulu-Natal

  • eThekwini
  • Amajuba District Municipality
  • eMadiangeni
  • New Castle
  • Greater Kokstad
  • Ilembe District Muni
  • KwaDukuza
  • Mandeni
  • Hibiscus Coast (Ray Nkonyen)
  • Umuziwabantu
  • Mooi Mpofana
  • Msunduzi
  • uMngeni
  • Inkosi
  • King Cetshwayo
  • City of uMhiatuze
  • Nkandla
  • uMlalazi
  • Abaqulusi
  • eDumbe
  • Ulundi
  • uPhongolo
  • Acacia Operations Services (Athlone Park and Amazimtoti)
  • uMzinyathi District Municipality
  • Umkhanyakude District Municipality
  • Alfred Duma
  • Nquthu
  • Endumeni
  • Umvoti

Oos-Kaap

  • Amahlati Local Municipality
  • Blue Crane Route Local Muni
  • Buffalo City
  • Dr. Beyer Naude
  • Emalalhleni
  • Enoch Mguima
  • Greater Kei Municipality
  • Inxuba Yethemba
  • King Sabat Dalindyebo
  • Kouga
  • Koukamma
  • Makana
  • Matatiela
  • Mbizana
  • Ndlambe
  • Nelson Mandele Metro
  • Raymond Mhlaba
  • Sakhisizwe
  • Senqu
  • Sundays Rivier Valley
  • Ubuntu
  • Umsobomvu
  • Umuziwabantu
  • Walter sisulu

Noord-Kaap

  • Dawid Kruiper
  • Dikgatlong
  • Emthanjeni
  • Renosterbrug
  • Sol Plaatjie
  • Ga-Segonyana
  • Joe Morolong
  • Gamagara
  • Kgatelopele
  • Tsantsabane
  • Kai Garub
  • Karoo Hoogland
  • Kamiesberg
  • Nama-Khoi
  • Richtersveld
  • Magareng
  • Phokwane
  • Siyancuma
  • Siyathemba
  • Thembelihle
  • Kareeberg

Wes-Kaap

  • City of Cape Town Metro
  • Breede Valley
  • Drakenstein
  • Langeberg
  • Witzenburg
  • Beaufort West
  • Prince Albert
  • Bitou
  • George
  • Hessequa
  • Kannaland
  • Knysna
  • Mosselbay
  • Laingsburg
  • Oudtshoorn
  • Cape Agulhas
  • Overstrand
  • Swellendam
  • Theewatersklood
  • Bergrivier
  • Cederberg
  • Matzikama
  • Saldanha Bay
  • Swartland
  • Stellenbosh
  • Vleesbaai

Soortgelyke plasings