Die regering se aksies het gevolge.
AfriForum versoek die SA regering om dringend ‘n wysigingswetsontwerp by die Onteieningswet in te dien.
Stop onteiening sonder vergoeding.
Amerika dreig met finansiële sanksies teen SA
Gewone burgers kan nie gestraf word vir die regering se aksies nie.
Gee AfriForum jou mandaat.