Walker Drive-buurtwag vul nóg slaggate op
| |

Walker Drive-buurtwag vul nóg slaggate op

AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 21 Julie ses sakke teer gebruik om twee yslike slaggate op te vul. Dié tak het besluit om op Walkerrylaan te fokus omdat dié pad baie verkeer dra en verskeie motorbande al deur dié slaggate beskadig is. Aangesien slaggate een van die vele uitdagings in Gqeberha is, het die…

AfriForum-buurtwagte span saam om groter Mosselbaai-gemeenskap te beveilig
| |

AfriForum-buurtwagte span saam om groter Mosselbaai-gemeenskap te beveilig

Verskeie AfriForum-buurtwagte het op 14 Julie in Groot-Brakrivier saamgekom om hul gemeenskap teen misdaad te beveilig. AfriForum se buurtwagte in Glentana, Groot-Brakrivier en Midbrak het om 16:00 die area in ’n konvooi begin patrolleer. Later het die konvooi in kleiner groepe verdeel om ’n groter grondgebied te dek. Die patrollie het tot 06:00 die volgende…

Mooirivier-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
| |

Mooirivier-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte het op 14 en 15 Julie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid op te skerp. Dié aksie het omstreeks 18:00 die Vrydagaand begin en tot 06:00 die volgende oggend voortgeduur. Sowat 201 patrolleerders…

Paarl-Noord-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel
| |

Paarl-Noord-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se Paarl-Noord-buurtwag het op 14 en 15 Julie aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Patrollies soos dié, waartydens buurtwaglede bymekaarkom, se doel is om sigbaarheid in die area te verseker en om die oë en ore van die polisie te wees. Die massapatrollie het om 16:30 die Vrydagmiddag begin en tot 06:15 die volgende…

AfriForum se veiligheidstrukture van die Wes- en Oos-Kaap hou massapatrollie
| |

AfriForum se veiligheidstrukture van die Wes- en Oos-Kaap hou massapatrollie

AfriForum se veiligheidstrukture in die Wes- en Oos-Kaap het op 14 en 15 Julie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), private sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsrolspelers ’n massapatrollie in hul onderskeie areas uitgevoer om sodoende sigbare polisiëring te verhoog. Die aksie het omstreeks 16:00 Vrydagmiddag begin en tot 06:00 Saterdagoggend geduur….

AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte hou nasionale massapatrollie
| |

AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte hou nasionale massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het op 15 Julie saam met die SAPD, plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie gehou om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie het om 20:00 begin en tot 04:00 die volgende oggend geduur. Altesaam 141 patrolleerders het aan die patrollie deelgeneem en 2 695 km in 115 voertuie afgelê. In…

Sentraalstreek se buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

Sentraalstreek se buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in die Sentraalstreek (KwaZulu-Natal, Noordwes en die Vrystaat), het op 14 Julie aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Vier-en-veertig AfriForum-buurtwagte en 1 216 patrolleerders in 701 voertuie het aan dié patrollie deelgeneem waartydens meer as 22 294 km afgelê is. Alle voorvalle is suksesvol hanteer in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…

AfriForum se buurtwagte in die Oos-Kaap neem deel aan nasionale patrollie
| |

AfriForum se buurtwagte in die Oos-Kaap neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se veiligheidstrukture in die Oos-Kaap het op 14 en 15 Julie aan dié organisasie se kwartaallikse nasionale patrollie deelgeneem. Meer as 249 AfriForum-lede, ongeveer 84 lede van private sekuriteitsmaatskappye en lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het deelgeneem. Ongeveer 228 voertuie het meer as 4 587 km afgelê en drie voorvalle hanteer. Gedurende die padblokkade…

Strand-tak en Strand Patrol-buurtwag skenk tonne troeteldierkos
| | |

Strand-tak en Strand Patrol-buurtwag skenk tonne troeteldierkos

AfriForum se Strand-tak en die Strand Patrol-buurtwag het op 14 Julie ongeveer 1 900 kg troeteldierkos ingesamel en aan die Animal Welfare Society (AWS)en PetPals in die Strand geskenk. Hierdie besluit is geneem aangesien organisasies soos dié se uitdagings nooit stop wanneer dit by die versorging van diere kom nie. Verskeie skenkings van troeteldierkos en kontantdonasies van…

AfriForum stel handleiding bekend om boere te help om eiendom te beskerm
|

AfriForum stel handleiding bekend om boere te help om eiendom te beskerm

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n assesseringsdokument bekendgestel wat boere as ’n handleiding kan gebruik om te verseker dat hulle die nodige veiligheidsmaatreëls in plek het om plaasaanvalle te help voorkom. Hierdie dokument sal boere ook leiding gee oor hoe om doeltreffend ná ’n aanval op te tree. Dié dokument dien as ’n afmerklys wat…

End of content

End of content