Jong entrepreneurs vereer by Die Korf-première
Jong entrepreneurs van Gauteng is gisteraand tydens die première van ’n nuwe Afrikaanse reeks oor entrepreneurskap vereer vir hul besondere…
Hoera! Centurion-tak wen Noordstreek-tak van die jaar-toekenning!
AfriForum se Centurion-tak is behoorlik bedrywig met ’n verskeidenheid projekte wat op die ou end gesorg het dat hulle met…
Super 12 – Foto’s
Registreer hier om die Super12-landloopfoto’s gratis te ontvang.
AfriForum-tak pak eerste fase van Hugenotepark-opknappingsprojek
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kathu-tak het die afgelope Donderdag (8 Augustus) die eerste fase van die opknapping van die Hugenotepark-erfenisterrein…
Garsfontein-Faerie Glen-tak se noodwaterpunt bring verligting aan honderde gemeenskapslede
Die noodwaterpunt wat in Junie vanjaar deur AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak opgerig is, het onlangs tydens Rand Water se instandhoudingswerk…
#Vuldiegat: Pionier-tak herstel slaggate in Meyerspark
AfriForum se Pionier-tak het 300kg teer gebruik om slaggate in Kritzinger- en Mollerstraat in Meyerspark te herstel. Selfs die tak…
#VulDieGat: Alberton- en Germiston-paaie gaan van gat tot glad met slaggatprojek
Die AfriForum-takke in Alberton en Germiston het 27 Julie in samewerking met vrywilligers slaggate in Azalea- en Nasturtiumweg in onderskeidelik…
Gamagara-munisipaliteit ploeg nou met AfriForum se kalwers
Die AfriForum-tak in Kathu het saam met ander rolspelers en ondernemings in die omgewing self hand aan die ploeg geslaan…
End of content
End of content