AfriForum versnel uitbreiding van veiligheidsnetwerke ná skerp toename in plaasmoorde

AfriForum se syfers toon dat 76 plaasaanvalle in die tweede kwartaal van 2023 plaasgevind het. Dié organisasie se gemeenskapsveiligheidafdeling het hierdie syfers van April tot Junie 2023 geverifieer. Wanneer die statistiek van die tweede kwartaal vergelyk word met die eerste kwartaal van 2023, kan gesien word dat daar ’n skrikwekkende toename is in die aantal…

AFRIFORUM-VEILIGHEIDSTRUKTURE IN SUIDSTREEK NEEM AAN NASIONALE PATROLLIE DEEL

AfriForum se veiligheidstrukture in die Noord-, Wes-, Suid- en Oos-Kaap het van 30 tot 31 Julie 2021 aan ’n uiters suksesvolle nasionale patrollie deelgeneem.   Hoewel minder AfriForum-lede aan hierdie patrollie deelgeneem het in vergelyking met vorige patrollies – hoofsaaklik weens COVID-19, boerderywerksaamhede en algemene wintersiektes – was daar wel ’n 91%-verhoging in deelname deur…

‘BLY KALM, WEES INGELIG EN ORGANISEER’ SÊ SOLIDARITEIT BEWEGING

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die Solidariteit Beweging het vandag ’n beroep op die publiek gedoen om kalm, ingelig en georganiseerd te bly te midde van die onluste wat sekere dele van die land teister sedert oudpres. Jacob Zuma se inhegtenisneming verlede week. Zuma dien tans tronkstraf in die gevangenis in Estcourt uit nadat die Konstitusionele Hof…

AfriForum plaas vullisterreine onder die mikroskoop

AfriForum het met behulp van takstrukture en vrywilligers die laaste twee maande vullisterreine oor Suid-Afrika heen onder die mikroskoop geplaas. Baie dankie aan al die betrokke persone. Julle skep hoop en verseker dat ons vry, veilig en voorspoedig kan voortbestaan. AfriForum is besorg oor die gemeenskap en die omgewing waarin hulle hulself bevind. Dit is…

End of content

End of content