Die regering se hernieude aptyt vir hidrobreking laat ’n slegte smaak
| |

Die regering se hernieude aptyt vir hidrobreking laat ’n slegte smaak

Die Suid-Afrikaanse regering het onlangs sy aptyt vir skaliegas-eksplorasie en -ontginning in die Karoo hernu met Gwede Mantashe, die minister van Minerale Hulpbronne en Energie, wat aangekondig het dat grondwerk gedoen is om voort te gaan met die aanlandige ontginning van fossielbrandstowwe in die Karoo. Die regering beplan om binnekort die moratorium op skaliegas op…

AfriForum staan beoogde raskwotas vir watergebruik teen
| |

AfriForum staan beoogde raskwotas vir watergebruik teen

Die burgerregteorganisasie AfriForum en sy regspan is besig om kommentaar saam te stel teen die beoogde veranderings aan waterwetgewing wat 75% swart eienaarskap van ondernemings wat ’n watergebruikslisensie benodig, sal vereis. Dit volg nadat die Departement van Water en Sanitasie (DWS) hersiene konsepregulasies oor watergebruiklisensies gepubliseer het. Volgens die konsepregulasies sal aansoeke om die onttrekking…

PAS BEKEND: Cholera in Vaalrivier
| |

PAS BEKEND: Cholera in Vaalrivier

Die watermonsters wat AfriForum en Save Ngwathe Dinsdag in die Vaalrivier by Parys laat neem het, het positief getoets vir cholera. ’n Geakkrediteerde laboratorium het watermonsters op verskillende plekke in hierdie dorp onder toesig van ’n waterspesialis geneem. Die eerste watermonster wat by die uitloop van die waterwerke geneem is, is nie met cholera besmet…

AfriForum waarsku regeringsfere en howe al jare oor waterkwaliteit
| |

AfriForum waarsku regeringsfere en howe al jare oor waterkwaliteit

Die burgerregteorganisasie AfriForum is nie verbaas oor die huidige cholera-uitbreking in Gauteng en die Vrystaat nie. Dié organisasie is al etlike jare besig met verskeie hofaansoeke en strategieë oor die kwaliteit van water in die land en die gebrekkige rioolstelsel wat daartoe bydra. AfriForum het al drie verskillende hofaansoeke in Parys gedryf omdat die water…

Waterkrisis kan opgelos word as munisipale begrotings reg bestuur word
| |

Waterkrisis kan opgelos word as munisipale begrotings reg bestuur word

Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het gister in sy begrotingsrede genoem dat befondsing aan munisipaliteite en provinsies in die mediumtermyn drasties sal toeneem. Die provinsiale regering, wat die oorsigfunksie speel oor munisipaliteite, se begroting gaan oor die volgende drie jaar tot R2 700 miljard styg. Die finansiële inspuiting van munisipaliteite gaan oor dieselfde tydperk…

AfriForum maak Noordwes se blou-en-groendruppeluitslae bekend
| |

AfriForum maak Noordwes se blou-en-groendruppeluitslae bekend

Slegs een dorp in Noordwes waarvan die drinkwater getoets is, is nie skoon en drinkbaar nie. Coligny se drinkwater voldoen nie aan die standaard nie. Dít is luidens die bloudruppeluitslae van AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek. AfriForum het van Augustus tot November 2022 verskeie dorpe in Noordwes se water getoets om die gehalte van dié dorpe…

AfriForum maak Vrystaat se blou-en-groendruppeluitslae bekend
| |

AfriForum maak Vrystaat se blou-en-groendruppeluitslae bekend

Die meeste dorpe in die Vrystaat se drinkwater wat getoets is, is skoon en drinkbaar behalwe dié van Koffiefontein, Parys en Kroonstad. Dít is luidens die bloudruppeluitslae van AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek. Parys se drinkwater bevat E.coli terwyl Koffiefontein en Kroonstad se drinkwater bloot nie op standaard is nie. AfriForum het van Augustus tot November…

AfriForum maak KwaZulu-Natal se blou-en-groendruppeluitslae bekend
| |

AfriForum maak KwaZulu-Natal se blou-en-groendruppeluitslae bekend

Al die dorpe in KwaZulu-Natal se drinkwater wat getoets is – van Amanzimtoti tot Vryheid ­–  is skoon en drinkbaar. Dít is luidens die bloudruppeluitslae van AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek. AfriForum het van Augustus tot November 2022 verskeie dorpe in KwaZulu-Natal se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater…

AfriForum maak Limpopo se blou-en-groendruppeluitslae bekend
| |

AfriForum maak Limpopo se blou-en-groendruppeluitslae bekend

Al die dorpe in Limpopo se drinkwater wat getoets is – van Ellisras tot Tzaneen ­–  is skoon en drinkbaar. Dít is luidens die bloudruppeluitslae van AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek. AfriForum het van Augustus tot November 2022 verskeie dorpe in Limpopo se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater…

AfriForum maak Gauteng se blou-en-groendruppeluitslae bekend
| |

AfriForum maak Gauteng se blou-en-groendruppeluitslae bekend

Al die dorpe in Gauteng se drinkwater wat getoets is – van Alberton tot Pretoria, insluitend die Tuks-kampus ­– is skoon en drinkbaar. Dít is luidens die bloudruppeluitslae van AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek. AfriForum het van Augustus tot November 2022 verskeie dorpe in Gauteng se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink-…

End of content

End of content