AfriForum oudit vullisterreine in Limpopo
| | |

AfriForum oudit vullisterreine in Limpopo

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hul nasionale projek om die toestand van vullisterreine in Suid-Afrika te bepaal. Slegs twee uit die 14 vullisterreine wat in Limpopo geoudit is, het aan die nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van…

Belfast-tak loods projek om waterprobleme die hoof te bied
| | |

Belfast-tak loods projek om waterprobleme die hoof te bied

AfriForum se Belfast-tak het op 1 Augustus ’n projek geloods om die voortslepende waterprobleme in dié dorp te takel. Belfast gaan tans onder ernstige watertekorte gebuk en dié tak wil met hierdie projek die gemeenskap help om die probleem op te los. Dit volg nadat die tak verskeie klagtes oor droë krane van moedelose inwoners…

AfriForum loods landswye #skoonwaterprojek
| |

AfriForum loods landswye #skoonwaterprojek

AfriForum het op 26 Julie dié organisasie se tiende jaarlikse #skoonwaterprojek in Bela-Bela geloods deur ’n monster van munisipale drinkwater by die Laerskool Warmbad se koshuis en ’n monster van verwerkte rioolwater by die dorp se rioolwaterbehandelingswerke te toets. Die #skoonwaterprojek mobiliseer aktiewe AfriForum-takke regoor die land om drink- en rioolwatergehalte gedurende Augustus te toets. …

Vullisterreinoudit: Vullisterreine in SA net nóg ’n bewys van munisipaliteite se onbevoegdheid
| |

Vullisterreinoudit: Vullisterreine in SA net nóg ’n bewys van munisipaliteite se onbevoegdheid

AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse vullisterreinouditverslag bekendgestel nadat vullisterreine in dorpe en stede waar AfriForum se takke geleë is, vroeër vanjaar geoudit is. Dié verslag gaan met Barbara Creecy, minister van Bosbou, Visserye en Omgewingsake, bespreek word om ’n formele ondersoek teen die betrokke munisipaliteite te versoek. Slegs 17,5% (28 van 161) van…

AfriForum lewer pleidooi aan die Verenigde Nasies se Raad vir Menseregte oor die skending van Suid-Afrikaners se reg op water en sanitasie
| |

AfriForum lewer pleidooi aan die Verenigde Nasies se Raad vir Menseregte oor die skending van Suid-Afrikaners se reg op water en sanitasie

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n versoek aan die Verenigde Nasies (VN) se spesiale rapporteur vir menseregte op veilige drinkwater en sanitasie gerig, waarin hy gevra word om aandag aan die grootskaalse skending van Suid-Afrikaners se reg op toegang tot water en sanitasie te skenk. AfriForum meen dat die vervulling van Suid-Afrikaners se reg op…

Raskwotas: AfriForum dien kommentaar teen voorgestelde raskwotas vir watergebruik in
| |

Raskwotas: AfriForum dien kommentaar teen voorgestelde raskwotas vir watergebruik in

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag omvattende kommentaar op die omstrede konsepregulasies oor watergebruiklisensies, wat op 19 Mei 2023 vir openbare deelname in die Staatskoerant gepubliseer is, ingedien. Die vernaamste verandering wat hierdie beoogde wysigings aan waterwetgewing in die vooruitsig stel, is die vereiste dat ’n aansoeker vir ’n watergebruikslisensie tot soveel as 75% swart eienaarskap sal…

Ekurhuleni-vullisterreine ontoeganklik; AfriForum bring PAIA-aansoek
| | |

Ekurhuleni-vullisterreine ontoeganklik; AfriForum bring PAIA-aansoek

Die AfriForum-tak in Brakpan het op 26 Junie ’n PAIA-aansoek aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gerig om inligting te bekom rakende boetes uitgereik asook finansiële state en spandering met betrekking tot vullisterreine in Ekurhuleni. Afhangend van wat hierdie inligting oplewer, sal AfriForum sy regspan konsulteer om die volgende stappe te bespreek. AfriForum oudit jaarliks vullisterreine…

Nóg plekke in Vaalrivier en elders toets positief vir cholera
| |

Nóg plekke in Vaalrivier en elders toets positief vir cholera

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope maand verskeie watertoetse in onder meer die Vaalrivier uitgevoer nadat vroeëre toetse in dié rivier positief getoets het vir cholera. Watermonsters is by dorpe langs die Vaalrivier geneem, terwyl ’n monster ook in die riviersisteem geneem is. Tientalle mense maak daagliks van dié rivier se water gebruik. Luidens die…

Raskwotas vir watergebruik: Minister tree buite magte op
| |

Raskwotas vir watergebruik: Minister tree buite magte op

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag Senzo Mchunu, die minister van Water en Sanitasie, versoek om die beoogde veranderings aan waterwetgewing, wat soveel as 75% swart eienaarskap van ondernemings wat ’n watergebruikslisensie benodig sal vereis, onmiddellik terug te trek. Die hersiene konsepregulasies oor watergebruikslisensies wat op 19 Mei 2023 vir openbare deelname in die Staatskoerant gepubliseer…

Nasionale blou-, groendruppel en geen water verslae bekendgemaak – dringende ingryping is nodig
| |

Nasionale blou-, groendruppel en geen water verslae bekendgemaak – dringende ingryping is nodig

Die uitslae van die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se interim blou-, groendruppel en geen water verslae wat vandag bekendgemaak is beklemtoon die probleme in munisipaliteite wat AfriForum die afgelope paar jaar al kommer oor uitspreek. AfriForum verwelkom wel dat die DWS besluit het op die interim verslae bekend te maak.  AfriForum stel sedert…

End of content

End of content