AfriForum dien strafregtelike klagtes teen munisipale bestuurder in
| |

AfriForum dien strafregtelike klagtes teen munisipale bestuurder in

AfriForum se Margate-tak het verlede week strafregtelike klagtes teen sowel die bestuurder van die Ugu Distriksmunisipaliteit as die bestuurder verantwoordelik vir die rioolaanleg in Harding ingedien. Dít volg nadat ernstige rioolstortings by die aanleg langs die Umzimkuluwanarivier plaasgevind het.

AfriForum se Springs-tak skenk nuwe pomp vir waterkar om brande te beheer
| | | | |

AfriForum se Springs-tak skenk nuwe pomp vir waterkar om brande te beheer

AfriForum se Springs-tak het in Junie ’n nuwe waterpomp vir die Endicott- en Vischkuil-gemeenskap se brandkar geskenk. Dié tak het besluit om die gemeenskappe te ondersteun omdat inwoners van kleinhoewes in die gebied swaar onder brande gebuk gaan.

AfriForum se Springs-tak dien strafregtelike klagtes teen munisipale bestuurder in
| |

AfriForum se Springs-tak dien strafregtelike klagtes teen munisipale bestuurder in

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Julie 2019 strafregtelike klagtes teen dr. Imogen Mashazi, munisipale bestuurder van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, ingedien. Dié klagtes handel oor die swak munisipale bestuur en besoedeling van die Blesbokspruit.

| | | |

AfriForum kry hofoorwinning teen hidrobreking in die Karoo

AfriForum is reeds jare lank saam met die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) besig met litigasie om die inwerkingstelling van hidrobreking vir gasontginning in die Karoo te verhoed. Vandag is ’n oorwinning in die appèlhof in Bloemfontein behaal waar die organisasies se aansoek teen die ministers van minerale hulpbronne en omgewingsake vir die tersydestelling…

End of content

End of content