Zastron-tak dien strafregtelike klagte teen munisipale bestuurder van Mohokare Plaaslike Munisipaliteit in
| | |

Zastron-tak dien strafregtelike klagte teen munisipale bestuurder van Mohokare Plaaslike Munisipaliteit in

AfriForum se Zastron-tak het op 14 Augustus twee strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder van die Mohokare Plaaslike Munisipaliteit, M.J Kanwendo, by die Zastron-polisiestasie ingedien. Die eerste klag handel oor die rioolsuiweringswerke wat buite werking is en die tweede klag oor die onwettige vullisterrein. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat die…

Bethal-tak en inwoners maak dorp beter
| |

Bethal-tak en inwoners maak dorp beter

AfriForum se Bethal-tak het op Donderdag 10 Augustus nog ’n slaggatprojek voltooi. Dié keer was die fokus op Tsibitso Sibanyonistraat. Daar is besluit om aan hierdie straat aandag te gee omdat verskeie inwoners oor die toestand daarvan gekla het. Slaggate in Tsibitso Sibanyonistraat tussen Malherbe- en Kieserstraat is opgevul. Teer vir die projek is deur…

Bothaville-tak maak beswaar teen skuif van kliniek
| |

Bothaville-tak maak beswaar teen skuif van kliniek

AfriForum se Bothaville-tak het vandag ’n dringende brief aan die direkteur vir distriksgesondheidsdienste, T.S. Shale, gestuur waarin hulle beswaar maak teen die verskuiwing van die kliniek in Bothaville na Khotsong. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat daar nie met die gemeenskap, wat hierdeur geraak word, gekonsulteer is nie. Daar was geen…

Vullisterreinoudit: KwaZulu-Natal
| | |

Vullisterreinoudit: KwaZulu-Natal

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hulle nasionale projek om die toestand van vullisterreine in Suid-Afrika te bepaal. Slegs 1 uit die 10 vullisterreine wat in KwaZulu-Natal geoudit is, het aan die nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van…

Middelburg-tak gee DBV nuwe lagie verf
| |

Middelburg-tak gee DBV nuwe lagie verf

AfriForum se Middelburg-tak het op op Vrydag 11 Augustus fase 3 van ’n projek voltooi wat die tak op 8 Julie saam met Mejuffrou Mpumalanga Toerismekoningin (“Miss Mpumalanga Tourism Queen”) geloods het om die krake in die hoofgebou en dierehokke van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Middelburg te vul en dit oor te verf. Die DBV…

Vullisterreinoudit: Meeste vullisterreine in Suid-Kaap in aanvaarbare toestand
| |

Vullisterreinoudit: Meeste vullisterreine in Suid-Kaap in aanvaarbare toestand

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hulle nasionale projek om die toestand van vullisterreine in Suid-Afrika te bepaal. Slegs 14 uit die 25 vullisterreine wat in die Suid-Kaap geoudit is, het aan die nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59…

Kempton Park-tak maak skenking aan Elim Clinic
| |

Kempton Park-tak maak skenking aan Elim Clinic

AfriForum se Kempton Park-tak het op 11 Augustus 70 stelle bedlinne aan die Elim Clinic geskenk. Elim Clinic is ’n professionele rehabilitasiesentrum wat binnepasiënt-behandeling bied aan mans en vroue van 18 jaar en ouer wat aan dwelmverslawing en/of gedragsversteurings ly. Die Kempton Park-tak is reeds sedert 2020 by die kliniek betrokke. Dwelmverslawing is ’n komplekse…

Vullisterreinoudit: Slegs ses vullisterreine in Noordwes voldoen aan nasionale standaarde
| |

Vullisterreinoudit: Slegs ses vullisterreine in Noordwes voldoen aan nasionale standaarde

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hulle nasionale projek om die toestand van vullisterreine in Suid-Afrika te bepaal. Slegs ses uit die 23 vullisterreine wat in Noordwes geoudit is, het aan die nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis nr. 59…

Parys-tak eis dringende optrede oor rioolbesoedeling
| |

Parys-tak eis dringende optrede oor rioolbesoedeling

Die AfriForum-tak in Parys het vandag ’n dringende skrywe gestuur aan Tebogo Manele, waarnemende munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, waarin dié tak eis dat daar dringend opgetree moet word om die rioolbesoedeling stop te sit. Die riool besoedel die Vaalrivier – wat Parys se primêre waterbron is – asook die vleiland en dorp….

End of content

End of content