AfriVriendelik en Akademia bied saam entrepreneurskompetisie aan
| |

AfriVriendelik en Akademia bied saam entrepreneurskompetisie aan

AfriVriendelik neem vanjaar hande met Akademia om die entrepreneur van die jaar aan te wys. Akademia het van 2013 tot 2016 die bekende Sakeplankompetisie aangebied en AfriVriendelik bied sedert 2017 die entrepreneurskompetisie aan. Saam kan dié twee inisiatiewe egter baie meer aan entrepreneurs bied.

AfriForum versoek internasionale media om oor toename in plaasmoorde te berig
| | | | |

AfriForum versoek internasionale media om oor toename in plaasmoorde te berig

AfriForum het ’n beroep op die internasionale en buitelandse media gedoen om oor die toename in plaasmoorde en -aanvalle in Suid-Afrika verslag te doen. Dit volg nadat verskeie internasionale en buitelandse media groot blootstelling gegee het aan ’n valse bewering dat Suid-Afrikaanse plaasmoorde tans die laagste in die afgelope 20 jaar is.

| | | |

Nkandla Oorwinning

Danksy die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla na ‘n jare lange stryd nou ’n skool ryker word. Regter Rashid Vahed het vandag in die hoë hof in Pietermaritzburg in die gemeenskap se guns beslis om die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement te dwing om vir hulle ’n skool te bou. Dít volg nadat dié gemeenskap van…

Dink of Sink oortref verwagtinge in Verre-Noorde-streeksuitdun
| | | |

Dink of Sink oortref verwagtinge in Verre-Noorde-streeksuitdun

Sowat 100 leerlinge van 26 debatspanne het die afgelope naweek aan AfriForum se jaarlikse Dink of Sink-skoledebatskompetisie se nuwe streeksuitdun in die Verre-Noorde deelgeneem. Dit is die eerste keer dat Dink of Sink ’n uitdunrondte in die Verre-Noorde aanbied en vyf skole van regoor Limpopo – Hoërskool Merensky, Hoërskool Ben Vorster, Hoërskool Louis Trichardt, Hoërskool…

| |

Wees trots en vier vandag Wêreldmoedertaaldag

Wêreldmoedertaaldag word sedert 2000 jaarliks op 21 Februarie gevier om die bewustheid van taalkundige en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid te bevorder. Dit is op 17 November 1999 deur Unesco aangekondig. Die viering van internasionale moedertaaldag is ook amptelik erken deur die Verenigde Nasies se algemene vergadering in sy besluit om 2008 as die Internasionale Jaar…

| |

Rolspelers vat hande om landbouontwikkelingsprojek te verbeter

AfriForum en Saai het met Prins Bambindlovu Zulu hande gevat om ’n landbouontwikkelingsprojek by KwaKhangelamankengane, suid van Pongola, te verbeter. Dié rolspelers het besluit om hierdie ontwikkelingsprojek te ondersteun aangesien Prins Bambindlovu en sy span reeds groente suksesvol produseer. Die ontwerp en installering van ’n meer effektiewe drupbesproeiingstelsel is moontlik gemaak deur AfriForum se Pongola-tak…

AfriForum eis Lesufi se afdanking: Oorhandig versoek aan premier se kantoor en lê klag by polisie
| | | | |

AfriForum eis Lesufi se afdanking: Oorhandig versoek aan premier se kantoor en lê klag by polisie

AfriForum het vandag ’n brief aan die Gautengse premier David Makhura oorhandig waarin die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, geëis word. Volgens Henk Maree, woordvoerder van AfriForum, volg die eis ná ’n jarelange geskiedenis van wanbestuur en die verdeling van gemeenskappe deur die LUR. “Dit is ’n skande dat die premier toelaat…

End of content

End of content