AfriForum verwelkom dat polisie nie net Engelse diens moet gee nie – sal implementering dophou
| |

AfriForum verwelkom dat polisie nie net Engelse diens moet gee nie – sal implementering dophou

Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom dat genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris volgens mediaberigte opdrag aan alle provinsiale kommissarisse sal gee om enige opdragte oor die taal van dienslewering wat nie in lyn met die nasionale beleid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is nie, terug te trek. Dit volg op ’n opdrag van die Wes-Kaapse polisiekommissaris,…

AfriForum voorsien inligting oor Afrikaans aan UNESCO Wêreldatlas van Tale
| |

AfriForum voorsien inligting oor Afrikaans aan UNESCO Wêreldatlas van Tale

AfriForum het pas inligting oor Afrikaans vir opname in die Wêreldatlas van Tale van die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) voorsien. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake, is hierdie atlas ’n interaktiewe en dinamiese aanlyn hulpmiddel wat die status van tale regoor die wêreld dokumenteer. Dit is in Februarie…

Wes-Kaapse polisie slegs Engels ‒ “diens” nou net in die naam van die SAPD
| |

Wes-Kaapse polisie slegs Engels ‒ “diens” nou net in die naam van die SAPD

Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel die opdrag van die Wes-Kaapse polisiehoof, luit. genl. Thembisile Patekile, dat alle A1-verklarings en amptelike dokumentasie van die SAPD in dié provinsie in die vervolg slegs in Engels moet wees. Hierdie opdrag het die naweek in die media bekend geraak. Volgens Alana Bailey, hoof van Kultuursake by AfriForum, is dit nie…

Geen twyfel oor inheemse status van Afrikaans nie, maar wel oor bevoegdheid van Nzimande
| |

Geen twyfel oor inheemse status van Afrikaans nie, maar wel oor bevoegdheid van Nzimande

Die burgerregteorganisasie AfriForum meen dat die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande, se traagheid om sy fout oor die inheemsheid van Afrikaans reg te stel, ’n kommerwekkende kwaadwillige ingesteldheid jeens die taal en haar sprekers bewys. Verder skep dit die vals indruk dat Nzimande se goedkeuring nodig is vir Afrikaans se status as…

AfriForum Sakenetwerk vier Moedertaaldag met agtste Tinteltong Toekenningsaand
| |

AfriForum Sakenetwerk vier Moedertaaldag met agtste Tinteltong Toekenningsaand

AfriForum Sakenetwerk se Tinteltong Toekennings is gisteraand tydens ’n spoggeleentheid by Kapstadt Brauhaus in Menlopark, Pretoria aangebied. Internasionale Moedertaaldag is behoorlik tydens hierdie geleentheid gevier saam met meer as 50 ondernemings en nagenoeg 200 gaste. Die Tinteltong Toekennings is ’n jaarlikse spoggeleentheid wat gewoonlik saam met Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie gevier word. Tydens hierdie…

AfriForum versoek publiek om standpunt by openbare raadplegingsessies teen BELA-wet in te neem
| |

AfriForum versoek publiek om standpunt by openbare raadplegingsessies teen BELA-wet in te neem

Die bedreiging wat die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) vir onderwys oor die algemeen en meer spesifiek vir Afrikaanse onderwys inhou, duur steeds voort. In 2022 het ’n oorweldigende meerderheid individue en instellings met skriftelike kommentaar standpunt teen die inhoud daarvan ingeneem. Daarna het instellings die geleentheid gehad om op uitnodiging…

AfriForum moedig Unisa-studente aan om vir Afrikaans in taalvoorkeur-peiling standpunt in te neem
| |

AfriForum moedig Unisa-studente aan om vir Afrikaans in taalvoorkeur-peiling standpunt in te neem

Op 22 September 2021 het die Konstitusionele Hof uitspraak gelewer ten gunste van die behoud van Afrikaans as volwaardige onderrigtaal by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa). AfriForum het dié saak teen Unisa aanhangig gemaak nadat die universiteit ’n nuwe taalbeleid ingestel het wat slegs vir Engels as onderrigmedium voorsiening gemaak het. In die uitspraak het…

AfriForum versoek dringende afspraak met minister oor Afrikaanse Taalmonument
| |

AfriForum versoek dringende afspraak met minister oor Afrikaanse Taalmonument

Die burgerregteorganisasie AfriForum het met kommer kennis geneem van die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa se skynbare planne om die naam van die Afrikaanse Taalmonument en -museum te verander deur “Afrikaanse” uit die naam te verwyder en om aan die instelling ’n sogenaamde meer inklusiewe aard te gee. Volgens Alana Bailey, AfriForum…

NWU tree as oorwinnaars uit die stryd in Dink of Sink debatskompetisie vir universiteite
| |

NWU tree as oorwinnaars uit die stryd in Dink of Sink debatskompetisie vir universiteite

In ’n spannende woordestryd het die debatspan van Noordwes-Universiteit (NWU) Saterdag, 2 April 2022 naelskraap gewen in die finale rondte van AfriForum se Dink of Sink onvoorbereide debatskompetisie vir universiteitstudente. Die tema het gehandel daaroor of Britse imperialisme se invloed oorwegend goed of sleg was. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake, het agt…

AfriForum betuig simpatie ná die afsterwe van dr. Danny Titus
| |

AfriForum betuig simpatie ná die afsterwe van dr. Danny Titus

AfriForum betuig sy meegevoel aan die kinders, familie en kollegas van dr. Danny Titus, wat op Vrydag 18 September 2020 oorlede is. Dr. Titus het diep spore op die terrein van taal- en gemeenskapsbevordering getrap. Hy sal onder meer onthou word vir sy kommentaar oor sake van die dag, sy insette vir die bemagtiging van…

End of content

End of content