AfriForum ontplooi gemeenskapsveiligheidstrukture in Groblersdal te midde van toenemende spanning
Die burgerregteorganisasie AfriForum is bewus van ’n groot byeenkoms wat deur politieke partye in Groblersdal beplan word, terwyl die hofsaak…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is bewus van ’n groot byeenkoms wat deur politieke partye in Groblersdal beplan word, terwyl die hofsaak…
AfriForum waarsku teen hittegolftoestande wat na verwagting tot Sondag 11 Februarie oor dele van die land kan duur. Provinsies wat…
President Cyril Ramaphosa se staatsrede sal vanjaar, in aanloop tot die 2024-verkiesing, vir seker swaar gelaai wees met tientalle groot…
AfriForum se takke in die Wes-Kaap help nie net om die verwoestende brande in dié provinsie te blus nie, maar…
AfriForum se Vryheid-tak het op 1 Februarie die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) finaal gevra om die AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is verheug deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit om senior aanklaer adv. Rachelle van der Walt…
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het Saterdag (3 Februarie) in samewerking met Mooirivier Beskerming vyf perdediewe vasgetrek nadat ’n inwoner van Van…
AfriForum se takke in die Hoëveld van Mpumalanga het bande saamgesnoer om inwoners te help wat deur die onlangse waterkrisis…
AfriForum se Dink of Sink-span het op 3 Februarie die eerste Dink of Sink-werkswinkel vir laerskoolleerders by die Hoërskool Montana…
AfriForum se Alfa-buurtwag het in Januarie sy nuwe brandweerwa op die proef gestel en gehelp om die verwoestende brande in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing