Vermeende rower loop sy rieme styf, danksy AfriForum-hommeltuig
Die AfriForum-buurtwag van Vaalharts se hommeltuig-eenheid het op 15 Oktober ’n beduidende rol gespeel in die arrestasie van ’n vermeende…
Die AfriForum-buurtwag van Vaalharts se hommeltuig-eenheid het op 15 Oktober ’n beduidende rol gespeel in die arrestasie van ’n vermeende…
Klerksdorp se AfriForum-tak en talle ander beswaarmakers het sukses behaal toe die ontwikkelaar wat ’n aansoek gebring het om 4…
AfriForum doen ’n beroep op veral inwoners van Pretoria, Johannesburg en Durban om nie die krane onnodig oop te draai…
Internasionale Woordeboekdag word jaarliks op 16 Oktober gevier. Op hierdie heuglike dag bring AfriForum hulde aan almal wat deur die…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope naweek op versoek van die gemeenskap ingespring om die dorp se noodsaaklike kraginfrastruktuur teen…
AfriForum se Malmesbury-tak het verlede maand sy deel gedoen om boomplantmaand te ondersteun deur agt bome op die dorp te…
AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak, tesame met die AfriForum-tak in Moreletapark, het op 12 Oktober ’n Clearview-heining om die veld op…
Die nuwe Afrikaanse musiekblyspel, Die Afrikaner maak só, wat nou al vir die derde agtereenvolgende week op die planke is…
Die AfriForum-tak in Matzikama het in September as deel van Nasionale Boomplantmaand die Rosendal-park in Vredendal aangeneem en spekbome in…
Die voormalige Clover-werknemers Mohale Shokane en Vusumuzi Duumba is in die Johannesburgse Hooggeregshof skuldig bevind vir die brutale moorde op…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing