Valke en privaat ondersoeker betrokke by bedrogsaak van R4 miljoen
’n Valke-speurder en ’n privaat ondersoeker is die verdagtes in ’n beweerde onwettige en bedrieglike geheime operasie wat Macadamia Suid-Afrika…
’n Valke-speurder en ’n privaat ondersoeker is die verdagtes in ’n beweerde onwettige en bedrieglike geheime operasie wat Macadamia Suid-Afrika…
Brande wat nie onder beheer gebring word nie kan verwoestend en selfs lewensgevaarlik wees. Onlangse voorvalle het opnuut beklemtoon hoe…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn se #OnsDorp-projek is in volle swang nadat dié tak verlede week die strate van die dorp…
Lede van AfriForum se Walker Drive-buurtwag het onlangs gehelp om veldbrande in die Sherwood-omgewing van Gqeberha te blus. Ongeveer 3…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 16 Maart die ingang vanaf Kroonstad getakel en die vullis langs die pad opgetel,…
Die Mike Campbell-stigting, die Mthwakazi Republiek Party (MRP), die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), AfriForum en die kantoor van Kgosi Mogakolodi…
Die Herbert Street Special School in Belville, Kaapstad, se syfergat (wellpoint) werk uiteindelik weer nadat dit ’n geruime tyd buite…
AfriForum het in reaksie op president Cyril Ramaphosa se voorspraak vir moedertaalonderrig verklaar dat dit lippediens sal bly solank die…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het onlangs die leerders van Laerskool Wonderboom-Suid in Pretoria gewys hoe hulle die volle wapenrusting van God…
In die lig van die huidige waterkrisis in Johannsesburg, het AfriForum se Johannesburg-Noord-tak op 7 Maart ’n ooreenkoms met Aqua Earth…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing