Kakamas-tak help met padveiligheid en plant bome
Die AfriForum-tak in Kakamas het die afgelope maand stoptekens en toegeetekens in die dorp opgerig, asook spoedhobbels en voetoorgange oorgeverf…
Die AfriForum-tak in Kakamas het die afgelope maand stoptekens en toegeetekens in die dorp opgerig, asook spoedhobbels en voetoorgange oorgeverf…
Koning Misuzulu KaZwelithini het ’n herdenkingsgeleentheid wat AfriForum en die KwaZulu-Natal Amafa- en Navorsingsinstituut vandag vir die voormalige Zoeloekoning, koning…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om verder ondersoek in te stel na Randwater se optrede wat aanleiding…
AfriForum se Upington-tak het vandeesweek die park by die Sentrum-kafee na sy volle glorie vir die gemeenskap – oud en…
As deel van AfriForum se #OnsDorpOnsVeiligheid-projek het die AfriForum-tak in Sasolburg op 12 Oktober 21 slaggate in Mosegastraat herstel. Altesaam…
Die burgerregteorganisasie AfriForum waarsku dat Gauteng se dreigende waterkrisis aan die ernstige omvang van munisipale verval toegeskryf kan word en…
AfriForum verwelkom die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat, onder andere, die Suid Afrikaanse Polisie Diens (SAPD) beveel het…
AfriForum se Dullstroom-tak het 30 sakke teer aan Drive Dullstroom Destiny geskenk as deel van hul volgehoue poging om die…
Die AfriForum-tak in Vryburg het op 15 Oktober Springbokstraat nuwe skop gegee as deel van die organisasie se #OnsDorpOnsVeiligheid-projek. Die…
Die AfriForum-tak in Upington het die lekkasie in Jan de Klerk-straat herstel. Dié pyp lek nou al vir meer as…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing