GOP: Dienslewering ontbreek, nou ly Belfast, Dullstroom en Machadodorp daaronder
Die gebrek aan dienslewering en voldoende instandhouding van infrastruktuur veroorsaak dat die inwoners van Belfast, Dullstroom en Machadodorp daagliks deur…
Die gebrek aan dienslewering en voldoende instandhouding van infrastruktuur veroorsaak dat die inwoners van Belfast, Dullstroom en Machadodorp daagliks deur…
AfriForum se Nelspruit- en Witrivier-takke het skriftelike kommentaar op die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien. Hierdie kommentare…
AfriForum se Witrivier-tak het onlangs ’n nuwe radioherhaler geïnstalleer om kommunikasie en veiligheid in die gemeenskap te verbeter. Hierdie projek…
Die Hoogste Hof van Appèl se uitspraak dat die “Kill the Boer”-dreunsang nie haatspraak is nie, plaas beide boere en…
Die AfriForum-buurtwag in Lichtenburg het Donderdag (23 Mei) verhoed dat ’n groep ontstoke gemeenskapslede winkels aan die hoek van Beyers…
AfriForum se 134 waarnemers is slaggereed om die nasionale verkiesing op 29 Mei noukeurig dop te hou by verkiesingslokale. Die…
AfriForum staan steeds gereed om ’n unieke bydrae te lewer tot die regstryd teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), is die boodskap…
AfriForum se Paarl-tak, in samewerking met Rukata Combat and Self Defence Systems, het vroeër vanjaar ’n suksesvolle selfverdedigingswerksessie gehou waartydens…
In ’n poging om oral sy oë en ore op die grond te hou, het AfriForum se Worcester-buurtwag vandeesmaand talle…
Die ernstige verval van dienslewering in die Sekhukune Distriksmunisipaliteit en die lewering van nooddienste deur die brandweer hier in die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing