AfriForum-plaaswag bring lig vir Vredendal-SAPD met nuwe flitse
AfriForum se Matzikama-plaaswag het ’n aantal flitsligte ter waarde van R18 000 aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Vredendal geskenk om…
AfriForum se Matzikama-plaaswag het ’n aantal flitsligte ter waarde van R18 000 aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Vredendal geskenk om…
Die inwoners van die kusgebied Onrus het die afgelope naweek ’n langverwagte transformasie by die speelpark op Douglasstraat aanskou toe…
Verliese van minstens R36,5 miljard is aangeteken in die meer as 136 600 brande wat vanaf 2020 tot 2022 in Suid-Afrika…
Grassny, stopborde vervang en padtekens verf – dít is net van die aksies wat AfriForum se Rustenburg-tak in Mei aangepak…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op Vrydag 17 Mei ’n verdagte aangekeer wat in besit was van houers waarin ligte…
AfriForum se Durbanville-tak het ’n finansiële bydrae aan die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gemaak vir ’n maaltyd vir die polisiebeamptes…
Die AfriForum-tak in Springs het Saterdag (1 Junie) sy algemene jaarvergadering gehou en daartydens dié tak se suksesse oor die…
Die AfriForum-tak in Vryburg het gedurende Mei verskeie projekte aangepak om ’n skoner, veiliger en voorspoedige omgewing vir almal te…
AfriForum se Bethal-tak het op 22 Mei meer as 100 kg spinasie aan die Bethal-sopkombuis geskenk wat uit hul gemeenskapstuin…
Die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit het ’n kontrakteur aangestel om as opsigter om te sien na die plantasies by Grootgewachtdam. Hierdie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing