AfriForum-tak takel opruiming van “nes” in Woltemadestraat
’n Oop veld in Woltemadestraat, Emalahleni, wat in die afgelope paar jaar deur kontrakteurs omgedolwe is, ’n wegpruipplek vir kabeldiewe…
’n Oop veld in Woltemadestraat, Emalahleni, wat in die afgelope paar jaar deur kontrakteurs omgedolwe is, ’n wegpruipplek vir kabeldiewe…
Twee vermeende veediewe van Limpopo het die afgelope naweek hul rieme styfgeloop toe AfriForum se Groblersdal-buurtwag hulle buite dié dorp…
Nagenoeg 600 inwoners van Heilbron en die omliggende gemeenskappe van Sandersville en Phiritona het deur AfriForum se petisie hul stem…
AfriForum-buurtwagte in die Wes-Kaap se hommeltuig-vlieëniers is hul so goed van hul taak kwyt dat hulle selfs in die ergste…
Nuus wat vandag bevestig dat Media24 oorweeg om aan die einde van September vanjaar vyf koerante te sluit en moontlik…
AfriForum se Uitenhage en Port Elizabeth-takke het sonder huiwering ingespring en hulp verleen aan die slagoffers van die vloede wat…
AfriForum se teenboelieveldtogspan, saam met hul gewilde gelukbringer Matteus, het onlangs besoek afgelê by Laerskool Muldersdrif. Hier het die span…
Die AfriForum-tak in Kathu het op 12 Junie begin om sy eerste noodwaterpunt op dié dorp tot stand te bring….
Terwyl politici vasgevang was in ’n verkiesingstryd en onderhandelinge vir die vestiging van ’n nuwe regering, het AfriForum se takke…
Die Sasolburg-buurtwag het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) Maandag 10 Junie gehelp om 820 liter onwettige drank te vernietig. Die alkoholinhoud…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing