Hertzogville-tak herstel meer as 110 slaggate in een straat
Die AfriForum-tak in Herzogville het in Junie ’n minimum van 100 sakkies teer (oftewel 2,5 ton) gebruik om meer as…
Die AfriForum-tak in Herzogville het in Junie ’n minimum van 100 sakkies teer (oftewel 2,5 ton) gebruik om meer as…
AfriForum het by monde van sy regspan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) versoek om, in belang van kragverbruikers, ’n…
Met die installasie van twintig sonkragligte om die Innibos Nasionale Kunstefees se feesterrein het AfriForum se Nelspruit-tak lig in verskeie…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag – wat in verskeie gebiede waaronder Onderstepoort, Rooiwal en Bultfontein patrolleer – het sy tweede LPR-kamera in…
Ná talle pogings om die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit te kry om instandhoudingswerk aan die openbare toilette in Upington te…
Die AfriForum-tak in Midvaal het op 29 Junie ’n projek by die Riversdal-begraafplaas van stapel gestuur wat daarop gemik was…
Positiewe einde ná AfriForum skikking met departement bereik Sunfield Home Fortuna, ’n tehuis vir fisiek en verstandelik gestremde persone buite…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Junie voortgegaan om padmerke in die dorp te verf. In dié maand is 60…
Kort voordat AfriForum sy landwye slaggatmaand afgeskop het, het die Noord van die berg-tak slaggate in Pretoria-Noord begin herstel. Sommige…
Gemeenskappe reg oor die land gaan gebuk onder swak munisipale bestuur en die gevolge daarvan, die Departement van Samewerkende Regering…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing