AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte wen twee Best of Bloem-toekennings
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein is op 17 Oktober 2019 tydens die Best of Bloemfontein Reader’s Choice-toekennings aangewys as sowel die beste buurtwag…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein is op 17 Oktober 2019 tydens die Best of Bloemfontein Reader’s Choice-toekennings aangewys as sowel die beste buurtwag…
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 11 Oktober 2019 ’n opvolgmassapatrollie in hul onderskeie sones gehou om sigbaarheid te verhoog. Dit…
Die AfriForum-tak in Germiston het op 15 Oktober 2019 tien bome by die Prestasieskool in Elspark en die Afrikaanse Hoërskool Germiston geplant….
AfriForum het op 15 Oktober 2019 regsopleiding aan South Africa United Against Crime (SAUAC) in Soweto verskaf om te verseker dat lede…
AfriForum se Fochville-buurtwag het op 11 Oktober 2019 hul eerste sigbaarheidspatrollie gehou om kriminele elemente in dié gebied te ontmoedig….
AfriForum gaan binne die volgende twee weke gemeenskapsvergaderings in Mpumalanga en die Noord-Kaap hou. Dié vergaderings het ten doel om…
AfriForum se Projek Nehemia, ’n proaktiewe strategie teen geweldsmisdaad, is sterk op dreef in die Overstrand. Die burgerregteorganisasie het die…
AfriForum het sy bereidwilligheid in ’n brief aan die nasionale polisiekommissaris te kenne gegee om dringend ’n deskundige aan te…
Die AfriForum-tak in Reitz het op 12 Oktober 2019 die watertoevoer by dié dorp se gemeenskapsportterrein se hek herstel. Besoekers aan die…
AfriForum se Worcester-buurtwag, in samewerking met die SAPD, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies het op Vrydag 4 Oktober 2019 aan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing