AfriForum se Thabazimbi-tak reorganiseer
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 20 November 2019 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur ook gereorganiseer is. Lede…
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 20 November 2019 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur ook gereorganiseer is. Lede…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog in Bethlehem het ná drie aktiewe weke se betrokkenheid in dié dorp afgesluit. Die Bethlehem-tak…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen dr Savera Mohangi, hoof van Mpumalanga se departement van gesondheid as deel van…
Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, voer aan dat AfriForum se veldtog om hom te laat afdank –…
AfriForum se Delareyville-tak het vandeesmaand die groot park tussen Protea- en Diedericksstraat skoongemaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog….
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Vryheid ingedien teen dr Musa Gumede, voormalige hoof van KwaZulu-Natal se departement van gesondheid…
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel in Ellisras het op 16 November 2019 kos vir die plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV) ingesamel en aan dié…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Port Elizabeth ingedien teen dr. T.D. Mbengashe, hoof van die Oos-Kaapse departement van gesondheid,…
AfriForum het onlangs die Kaap Agulhas-tak in Bredasdorp gestig nadat gemeenskapslede hul behoefte na ’n tak uitgespreek het. Dié tak…
AfriForum verwelkom die arrestasie van Bongani Bongo, ANC-parlementslid en oudminister van staatsveiligheid, vir sy beweerde betrokkenheid in ’n korrupsiesaak wat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing