AfriForum se Lichtenburg-tak gryp in tydens nasionale inperking
AfriForum se Lichtenburg-tak het 25 liter handreiniger op 1 April 2020 aan plaaslike owerhede verskaf om die COVID-19-pandemie te help…
AfriForum se Lichtenburg-tak het 25 liter handreiniger op 1 April 2020 aan plaaslike owerhede verskaf om die COVID-19-pandemie te help…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan dr. Zweli Mkhize, Minister van Gesondheid, gerig om meer besonderhede oor die…
Die AfriForum-tak in Boshof het op 24 en 25 Maart 2020 in die lig van die huidige COVID-19-krisis 73 omgeepakkies aan gesinne…
’n Dringende aansoek om uitstel vir die verskyning van Thandi Modise, Speaker in die Nasionale Vergadering, is vandag deur haar…
AfriForum se Bloemhof-tak het op 28 en 30 Maart 2020 voedsel aan minderbevoorregte gesinne geskenk. Dié tak het 200 kg…
AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gerig om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende skrywe aan dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, en die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die regering vandag gemaan om akkurate en tydige inligting oor COVID-19 tydens die nasionale inperking bekend…
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks…
AfriForum se Stellenbosch-tak het met kommer kennis geneem van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit se voorneme om ’n gedeelte van die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing