AfriForum versprei meer as 15 000 bottels handreiniger
Die burgerregteorganisasie AfriForum, is samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het oor die afgelope twee weke meer as 15 000 bottels handreiniger…
Die burgerregteorganisasie AfriForum, is samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het oor die afgelope twee weke meer as 15 000 bottels handreiniger…
AfriForum het vandag in briewe aan die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, die premier van die Vrystaat, asook…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sowel die Minister as die Departement van Toerisme op terme geplaas nadat dié Departement aangekondig…
AfriForum se Brakpan-tak was sedert die aanvang van die nasionale inperking (27 Maart 2020) tot 2 April 2020 met verskeie aktiwiteite besig….
Die AfriForum-tak in Worcester het op 2 April 2020, in die lig van die huidige COVID-19-krisis en as deel van…
Die Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se…
AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise vir bejaardes en persone…
Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het die plaaslike gemeenskap in Maartmaand deurlopend bygestaan en verskeie voorvalle hanteer. Die buurtwag het…
Genl.maj. Patricia Rampota, van die Gautengse provinsiale polisiekantoor, het vandag geëis dat polisiestasies die ontvangs van handreiniger van AfriForum weier…
AfriForum het op 1 Arpril 2020 meer as 5 000 botteltjies handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng geskenk om polisielede se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing