AfriForum versprei handreiniger en gesigmaskers na noordstreek-takke
Handreiniger en maskers is vandag na AfriForum se 53 takke in die noordstreek versprei nadat die organisasie die afgelope twee…
Handreiniger en maskers is vandag na AfriForum se 53 takke in die noordstreek versprei nadat die organisasie die afgelope twee…
AfriForum het sy teleurstelling uitgespreek oor die feit dat Mmamoloko Kubayi-Ngubane, Minister van Toerisme, fopnuus verkondig deur valslik aan te…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week handreiniger en maskers vir die Panorama Park Aftreedorp geskenk om die veiligheid van…
In ’n poging om buurtwagte en ander veiligheidstrukture toe te laat om tydens die staat van inperking aktief te funksioneer,…
Die SAPD het in ’n skrywe wat deur brig. Lawrence Nkgweng onderteken is, ontvangs van AfriForum se skrywe van 25 Maart 2020…
AfriForum het vandag hofstukke beteken vir ’n hersieningsaansoek om die Minister en die Departement van Toerisme te dwing om te…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 11 April 2020 R10 000 se noodsaaklike kruideniersware aan bejaardes van die Kremetartlaan- en Kerkstraat-woonstelblokke geskenk. Ongeveer…
Die Solidariteit Beweging het gewaarsku dat ’n verlenging van die inperkingsperiode in die formaat soos wat dit tans daar uitsien,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n verslag gepubliseer wat aandui watter regte as gevolg van die staat van inperking ingeperk word….
AfriForum verwelkom die skorsing van Nkosinjani Speelman, uitvoerende burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit in Welkom, nadat hy beledigende rassistiese uitlatings teenoor…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing